Wanneer ons inligting kry wat dit wat ons voorheen geglo het uitdaag, word dit Kognitiewe Dissonansie genoem. Dit word gedefinieer as: “the consequences of exposure to information inconsistent with a prior belief.”
Die geheim hier is dat voedsel fisies is soos wat die Levitiese stelsel was, terwyl ons nou in ‘n geestelike bestel opereer in die MelekTzadekorde, hoewel ons in fisiese liggame is waarvoor ons tog ‘n verantwoordelikheid het.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
