Pontius Pilatus was ‘n Romein. Rome het die Son aanbid soos wat ons dit lateraan van Konstantyn sou erf. Maar … Pilatus het toe sy hande in onskuld gewas (Matt. 27:24) en gesê dat JaHUshaNIE SKULDIG WAS NIE (Luk. 23:4, Joh. 18:38) terwyl hy Hom wou vrylaat (Joh. 18:39). Teenoor … Juda(s) wat die onskuldige JaHUsha verloën het
Vir Volledige PDF, kliek hier.
