Was it the bed’s head or a staff? Read what Barbara M. Bowen wrote in “Strange Scriptures that Perplex the Western Mind”.
For Full PDF, click here.
Was it the bed’s head or a staff? Read what Barbara M. Bowen wrote in “Strange Scriptures that Perplex the Western Mind”.
For Full PDF, click here.
JaHUsha is JaHUaH se Reddende Regterhand as Sy Gesalfde deur wie Hy red. Deur die folterdood van JaHUsha in ons plek, is ons in JaHUaH se Handpalms gegrafeer. Dit was waarskynlik beeldspraak gewees a.g.v. ‘n oosterse gebruik wat ons nie ken nie.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Dat JaHUsha die Brood van die Lewe is, verwys na die Geestelike wat ons deelagtig word met die opstanding uit die dood. Sy fisiese liggaam is “gesaai” sodat ‘n geestelike liggaam opgewek kon word. Netso het Matsah as brood getransformeer na Lechem as brood, soos wat die profetiese voorafverpakking van Deut. 16:3 dit illustreer.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
The meaning of Isaiah 52:10 as Barbara M. Bowen described it in her book “STRANGE SCRIPTURES THAT PERPLEX THE WESTERN MIND”.
For Full PDF, click here.
Die beeld wat ons van suurdeeg het is oor die algemeen dat dit iets is wat negatief is, soos “sonde”, en dit is dit inderdaad. Maar is daar ‘n breër betekenis van suurdeeg? Ons ontleed die Hebreeuse woord met sy wortel vir meer insig.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Ons ken Open. 12 wat vir ons die geboorte van JaHUsha uit ‘n maagd vanuit Israel aandui en die feit dat die vyand onmiddellik daarop toegeslaan het deur Herodus wat die kindertjies laat doodmaak het sodat sy koningskap nie bedreig moes word deur die Koning wat gebore is waarop die wyse manne uit die Ooste Herodus attend op gemaak het nie. Dit is die “Konflik van die Eeue/Eras” tussen die Koninkryke van Lig en Duisternis (Gen. 3:15), tot die einde toe, wat vir ons die komende Era is, naamlik die Ewige lewe.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
The book of Revelation is the Revelation which YaHUsha gave to John.
Rev. 12 is the “Conflict of the Ages” between the Kingdoms of Light and Darkness through to the end, the Age to come. The conflict is being played out through the “Seed” who keep Rev. 12:17 and Rev. 14:12 and although the conflict was won at the Stake, the generations cycling through time are the souls that have to make the choice to enter the Kingdom of Heaven or by default have to wait for the White Throne Judgment.
For Full PDF, click here.