APPLICATION OF TORAH IN THE ORDER OF MELEKTZADEK: Teaching 1 – To muzzle an ox while it treads out the grain

In the context of this portion of Shaul/Paul’s 1st letter to the Corinthians we see him taking “Torah” — (but he qualifies this section by calling it the “Torah of Mosheh”, from Deut 25.4) and applying it to our life in Messiah, the “Living Torah”, after His shed blood at Calvary. Shaul/Paul takes the literal instruction regarding the treatment of oxen in the “Torah of Moses” and as a “Torah principle” applies it to us in the Covenant renewed in the perfect Sacrifice and shed blood of Messiah.

For Full PDF, click here.

PHYSICAL AND SPIRITUAL TORAH

By choosing to do Torah physically (not understanding what it is telling us spiritually), it is a curse and leads to death. We are just becoming very good potato peelers. The physical makes us understand the Spiritual, and by starting off doing it physically, it teaches us something very valuable the Father wants us to learn in His WORD – through Messiah.

For full PDF, click here.

DIE BANIER VAN JAHUAH

JaHUaH het vir ons simboliese “woordprente” wat die kernwaarhede van ons geloof uitbeeld in sy Woord versteek, veral in die eerste vyf boeke wat Moses opgeteken het. 

Dis soos versteekte juwele binne-in die geskrewe geskiedenis.  Ons moet dus nie net letterlik lees nie, maar ons moet ook die woordprentjies lees, omdat dit die Nuwe Testament bevestig en ontplooi.  So word JaHUsha as Messias, Sy Koninkryk van die Hemel sowel as ‘n geestelike Israel, as kernwaarhede uitgebeeld en is ons dan in staat om ‘n geestelike waarheid vanuit die bekende fisiese geskiedenis te verstaan.

In Ex. 17:8 – 16 waar Moses op die klip sit met sy staf omhoog, kry ons ‘n belangrike woordprentjie oor dit wat JaHUsha vir ons kom doen het wat soos ‘n Banier omhoog gehou moet word.  Dit gaan gepaard met die woordprentjie wat dit net vooraf gaan, naamlik diè van die water uit die rots in Ex. 17:1 – 7.

Lees ook: NEHUSTAN, DIE SLANG OP DIE PAAL

Vir volledige PDF, kliek hier.

DIE MELGISEDEKORDE SAAMGEVAT – Eersgeborenes of Leviete

Die Melgisèdekorde is die lang pad van herstel vanaf die Sondeval via Eersgeborenes as die Saad van die vrou (Gen. 3:15), met die oponthoud wat plaasgevind het deur die Rebellie van die Goue Kalf se aanbidding (Ex. 32), wat die doodstraf verdien het. Weens Moses se intersessie vir die Volk, is Eersgeborenes met Leviete uitgeruil en die oorblyfsel is uitgekoop met silwer deur ‘n wettige transaksie (Num. 3) met Moses as middelaar (Ex. 20:19). 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE MELEKTZADEK ORDER

Genesis to Revelation come together and we need to “see” it all. Eden lost, Eden restored. We need to step back and see the “Big Picture” to not lose our way in the forest of messianic “teachings”. We need to have a Mind like Paul, not Shaul, who had the Mind of Messiah.

For full PDF, click here.