DIE BANIER VAN JaHUaH

Die Banier van JaHUaH is die kern van die Woord en van ons geloof.  Dit is ‘n woordprentjie wat kom uit Ex. 17 en op ‘n eenvoudige wyse gee dit vir ons aanwysings oor ons geloofstoepassing met betrekking tot JaHUsha die Messias.  Die Banier van JaHUaH moet altyd van ver af glinster en wapper in elke gelowige se geestlike lewe.

Vir volledige PDF, kliek hier.

Leave a comment