PAUL AND THE GALATIONS TEXTS IN QUESTION

People who had been wrongly influenced do not comprehend Paul’s writings like the Apostle Peter did, but the writer of Hebrews, another witness whose approach is different, in Chapter 6 speaks of going on from the “principles of the doctrine/logos/teaching of the Anointed One  to  perfection and not goingbackwards as people then do …….. just like the people of 2 000 years ago to whom the Book of Hebrews was addressed could not free themselves/their Minds from the service of works under the “Torah of Moses” Levitical Order to the Restored MelekTzadek Order.

For Full PDF, click here.

“ONSKULDIG” teenoor “SKULDIG”

Pontius Pilatus was ‘n Romein.  Rome het die Son aanbid soos wat ons dit lateraan van Konstantyn sou erf.  Maar … Pilatus het toe sy hande in onskuld gewas (Matt. 27:24) en gesê dat JaHUshaNIE SKULDIG WAS NIE (Luk. 23:4, Joh. 18:38) terwyl hy Hom wou vrylaat (Joh. 18:39). Teenoor … Juda(s) wat die onskuldige JaHUsha verloën het

Vir Volledige PDF, kliek hier.

MISLEIDING SEDERT GENESIS

Die tema van die owerspelige vrou waarvan ons uiteindelik lees in Open. 17, het sy onstaan sedert Genesis.  Dit was in die  Tuin van Eden waar Eva verlei is deur die Slang, die Engel van die lig wat genoem word Lucifer en Satan.  Paulus waarsku dat daardie Engel van die lig nog steeds werksaam is net soos wat dit in die tuin was.  Dit geskied deur valse apostels, bedrieglike arbeiders wat lering bring, boodskappers van die Satan wat hulle voordoen as apostels van Messias.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

KRAAIE OF ARABIERE

Die Hebreeuse woord vir kraaie kan net sowel vertaal word as Arabiere.  Oorspronklike Hebreeus het nie vokale gehad nie, net konsonante en die Masorete het later vokale ingevoeg, volgens wat hulle sou reken die woord moet lees.  Die woord vir “kraai” en “arabier” het presies dieselfde konsonante en die woord kon dus met “arabier” ook vertaal gewees het, maar ons vertalings is byna almal van die Masoretiese teks af gemaak, en is dus vertaal as “kraaie”.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

EXODUS 19 – 34

Ex. 19.5 – 6 was the “Offer” of the MelekTzadek Order “IF” they obeyed YHVH fully and kept “MY (YHVH’s) Covenant” as finally happened when Messiah/Shiloh came. Compare Ex. 19.6 with 1 Pet. 2 especially verse 9 and other places. But the people rejected this through ignorance and Fear. (Resulting in the Ruach not being poured out on them). They ran away, stood at a distance and told Moses to be their intermediary, Ex. 20.18 -19.

For Full PDF, click here.