“Uit Egipte het Ek my Seun geroep”.
Hosea het dieselfde woorde eers aangaande Israel gesê en hy het Israel vergelyk met ‘n kind wat grootgemaak word. Die Tien Stamme van Israel was nà die skeuring van Israel steeds “Israel” genoem, of ook “Efraim”.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
