THE DANIEL 9:25 – 27 PROPHECY

Many people have a theology of placing Dan. 9:25 – 27 at the end of time.  They say … “He will confirm a Covenant with many for one ’seven’ “ … applies to the Anti-messiah who puts an end to rebuilt Temple animal sacrifices. It could just as easily apply to Messiah with Him being “cut off” after 3.5 years in the midst of the week and the other 3.5 years ending with the stoning of Stephan.

For Full PDF, click here.

THEY DIVIDED UP MY LAND

From the time of Joshua, Judah lived in YHVH’s Land as the Fellaheen Peasants of Palestine. When the Ashkenazi arrived from Eastern Europe “they scattered my people among the nations” with almost a million in 1948. Then the World “divided up my land” that is U.N. 181 – Partition of Palestine Plan – in November 1947.

For Full PDF, click here.

DROOGTE

Gelowiges as Akkers of Tuine gaan ten gronde a.g.v. die gebrek aan die kennis van die Waarheid weens die gebrek aan lering aangaande JaHUsha as kern van die Woord. Daarom is reën skaars, en dit bring droogte mee.  JaHUsha se leer moet drup soos die reën, Sy Woord moet vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. Maar wat is Sy Leer?

Vir Volledige PDF, kliek hier.

KALENDER EN PASGA

Die oorspronklike Kalender het verlore geraak gedurende die tyd toe Juda weggevoer was na Babilon.  In daardie tyd het daar baie dinge verkeerd geloop waarmee ons nou nog  probleme het.  Maar soos in Hand. 3:21 gesê word, is ons op ‘n Pad van Restorasie om stelselmatig weer deur die Ruach terug te vind wat deur die vyand gesteel is.  Dis ‘n baie lang pad van herstel. Die Kalender moet ook herstel word deur riglyne vanuit die Woord. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.