KOMPAKTE GESKIEDENIS VAN DIE KALENDER

Om georganiseerd te kan lewe het ons ‘n kalender nodig.  Die woord ‘kalender’ behels die kunsmatige indeling van tyd in kleiner en groter eenhede, soos dit gegrond is op die hemelliggame wat Elohiem daargestel het vir diè doel. 

In die Woord is die Israeliete se feestye dan ook gekoppel aan die saai en oes van hulle graan en vrugte, waarop die volk dan bymekaar moes kom om JaHUaH as hulle Elohiem te eer, maar heidense nasies het hulle afgode vereer.

Weens hierdie afhanklikheid van gesaaides vir hulle voortbestaan het heidense nasies hulle waarnemings van wat in die ruimte aangaan gebruik om hulle afgode mee te aanbid wat hulle dan vanselfsprekend gekoppel het aan die son, maan en sterre.  Offerandes is gebring, waaronder ook mense as offers.  Daarom het JaHUaH Israel uitdruklik beveel om nie die hemelliggame te aanbid nie.

Die sterrekundiges van die verskillende bevolkings het hierdie kalenders beraam.   Die bewegings van die son, die maan en die sterre was hulle natuurlike riglyne.  Aanvanklik het die maan met sy baie opvallende veranderings gesorg vir maankalenders.  Die meeste eertydse kalenders was dus maankalenders (bv. Indië, die Midde-Ooste, later ook Griekeland en Rome), maar Egipte het weer ‘n sonkalender gehad wat gepaard gegaan het met die Nyl se vloede wat broodnodig was vir wanneer die plantseisoen vir hulle sou kon begin.

Vir die Volledige PDF, kliek hier.

VALENTYNSDAG

Valentynsdag is in wese heidens. Dit kan op geen manier op DEUR Gelowiges in JaHUsha gevier word nie en word selfs deur ander godsdienste verbied. In Indië word ’n Hindoe wat Valentynsdag vier, vervolg. So ook Moslems in Saoedi-Arabië.

Die handelswêreld het Valentynsdag so beset, dat niks wat ’n mens ook al mag sê, dinge sal verander nie.   Nie eens Bybelse aanhalings nie.   Daar word soveel geld uit Valentynsdag gemaak, dat kritiek as geestelike oorgevoeligheid afgemaak word.

Dis te verstane dat dit vandag, veral in die tydsgewrig waarin ons verkeer, belangrik is om aan verhoudings te werk, veral getroudes.   Dis belangrik dat ons vir mekaar tyd moet maak, maar ons kan op ’n spesiale dag besluit waarop ons ons geliefdes wil bederf sonder om Valentynsdag of die simboliek van die ou Babiloniese afgodery daarvoor te gebruik.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

GOG OF THE LAND MAGOG, THE CHIEF PRINCE OF MESHECH AND TUBAL

The prophecy in Ezek. 38 and 39 are much challenged in modern times.

As a very brief summary of the book, it can be said that the core of the book of Ezekiel deals with the more than once destruction of the temple (Solomon’s temple, Herod’s … as well as the attack on the Heavenly Tabernacle).

With the first destruction of Jerusalem and Solomon’s temple (586 BC), the Destroyer was not yet called ‘Gog’.

Prophetic Gog was allowed by YaHUaH to destroy Jerusalem and the rebuilt temple (which Herod had modernized), so that it could bring a final end to the Old Testament era, which was in 70 AD.

Prophetic Gog’s final attack is then on the New Jerusalem and the Heavenly Temple/Tabernacle of the Kingdom of Heaven (2 Thess. 2:1 – 4) which relates to the approaching end of our current era.

That Gog’s involvement is in connection with the ending of both the Old Testament era and the New Testament era, is also confirmed in YaHUsha’s prophetic speech in Matt. 24, when the disciples asked Him two questions and He answered them in such a way that they respectively indicate the ends of both of the two different eras.

Ezekiel’s prophecy is therefore double layered, but the tendency is to think only of our era when interpreting Gog, therefore we need more light in connection with the interpretation regarding both eras.

To just ignore the end of the Old Testament era in 70 AD, leads to a deceptive perception which unfortunately causes one to work with Gog while he is creating a way for himself in our era.

For the Full PDF, click here.



GOG VAN DIE LAND MAGOG, DIE HOOFLEIER VAN MESEG EN TUBAL – ESEG. 38 – 39

Die profesie in Eseg. 38 en 39 word baie uitgedaag in moderne tye.

 As ‘n baie kort opsomming van die boek kan gesê word dat die kern van die boek Esegiël handel oor die meer as een keer se vernietiging van die tempel (Salomo s’n, Herodus s’n …. asook die aanslag op die Hemelse Tabernakel).       

Met die eerste verwoesting van Jerusalem en Salomo se tempel (586 v.C.), was Vernietiger nog nie ‘Gog’ genoem nie..

Profetiese Gog is wel aanwesig m.b.t die vernietiging van Jerusalem en die herboude tempel (wat Herodus gemoderniseer het), sodat dit ‘n finale einde kon bring aan die Ou Testamentiese era, wat in 70 n.C. was.

Profetiese Gog se laaste aanslag is dan op die Nuwe Jerusalem en die Hemelse Tempel/Tabernakel van die Koninkryk van die Hemel (2 Thess. 2:1 – 4) wat betrekking het op die naderende einde van ons huidige era. 

Dat Gog se betrokkenheid in verband met beide die Ou Testamentiese era en Nuwe Testamentiese era se eindes is, word ook bevestig in JaHUsha se profetiese rede in Matt. 24 toe die dissipels vir Hom twee vrae gevra het en hy dit so beantwoord het dat dit onderskeidelik op beide van die twee verskillende eras se eindes dui.

Esegiël se profesie is dus dubbeld gelaag, maar die neiging is om net aan ons era te dink wanneer Gog geïnterpreteer word, daarom benodig ons meer lig in verband met die interpretasie met betrekking tot beide eras.

Om die Ou Testamentiese Era van 70 n.C. net te ignoreer, lei tot ‘n misleidende persepsie wat ongelukkig veroorsaak dat ons saam met Gog werk om vir hom ‘n pad gebaan te kry in ons era.

Vir die Volledig PDF, kliek hier.

Lees hierdie dokument saam met: SCOFIELD SE INTERPRETASIE VAN GOG EN MAGOG

DIE HUIS VAN ROTHSCHILD

In kort gesê is deel van die identiteit van Gog in ons tyd, die Rothschilds.  Kom ons kyk hoe die Huis van Rothschild na die finansiële troon van die hele wêreld gebring is.

Toe Rothschild op die toneel gekom het, was daar reeds Joodse gesinne in baie stede deur Europa wat stewig verskans was as geldskieters, soos wat bankiers in daardie dae genoem is.  In sy vroeë loopbaan het Mayer Amschel Rothschild vir hulle gewerk.    

Mayer Amschel was ‘n Jood en is gebore in 1743.  Hy sterf op 29 September 1812.   Die oorspronklike bedoeling was dat hy ‘n rabbie sou word, maar nadat sy pa oorlede is in 1754, het  Mayer Amschel sy rabbynse studies laat vaar sodat hy as ‘n bankier en geldskieter kon werk in Hannover.  Hy was ‘n Jood, maar het die van “Rothschild” aangeneem na aanleiding van die rooi skild wat hy bokant die deur van sy huis gehang het waar hy sake gedoen het.  

Rothschild beteken letterlik “Rooi Skild” in Duits.  Hierdie skild het ‘n rooi heksagram as ster ingesluit wat later deur die Sionistiese beweging oorgeneem is en tans pronk dit op die Israeliese vlag as ‘n blou ster.  Hierdie 6-puntige ster kan meetkundig geïnterpreteer word as 666. Natuurlik is 666 die nommer van die merk van die dier van Openbaring hoofstuk 13.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE HOUSE OF ROTHSCHILD

In short, part of the identity of Gog in our time is the Rothschilds.  Let’s look at how the House of Rothschild was brought to the financial throne of the whole world.

When Rothschild came on the scene, there were already Jewish families in many cities throughout Europe firmly entrenched as moneylenders, as bankers were called in those days.  In his early career, Mayer Amschel Rothschild worked for them.   

Mayer Amschel was a Jew and was born in 1743. He died on September 29, 1812. The original intention was that he would become a rabbi, but after his father died in 1754, Mayer Amschel abandoned his rabbinic studies so that he could work as a banker and moneylender in Hannover.  He was a Jew, but took the surname “Rothschild”, according to the red shield he hung above the door of his house where he did business. 

Rothschild literally means “Red Shield” in German.  This shield included a red hexagram as a star, which was later adopted by the Zionist movement and is currently displayed on the Israeli flag as a blue star.  This 6-pointed star can be geometrically interpreted as 666. Of course, 666 is the number of the mark of the beast of Revelation chapter 13.

For Full PDF, click here.

JOHN NELSON DARBY AND THE SECRET RAPTURE

The doctrine of the secret rapture was not always in place.  John Nelson Darby (1800 – 1882) brought it into the church in 1830 which was during the era when other cults were also established (1830 – 1880).

The 70 weeks in Dan. 9 is a consecutive period, but Premillennialism interrupts the line just after week 69, which causes a gap, and then adds into the gap “the dispensation of the church” (which was not revealed to the prophets …  that is what they say).   According to them, a “temporary church dispensation” exists simultaneously with an physical Israel and is therefore to be distinguished from each other in order to still make room for the existence of a physical Israel.  The 70th week (according to them) will only pick up again in the future after the secret rapture will have taken place, together with an Antichrist who will then physically appear on earth. 

Premillennialism pretends that the congregation/body of YaHUsha (the church) is something that was “added” later (like an afterthought) as a “temporary substitute” as if YaHUsha “could not get His kingdom established when He came” and as if He did not know that this would happen, and then the church period was temporarily implemented.  It’s all false and a denial of Scripture.

For Full PDF, click here.

WHAT IS THE ORIGIN OF THE ROMAN CATHOLIC CHURCH?

For the first 280 years of Christian history, Christianity was banned by the Roman Empire, and Christians were terribly persecuted. This changed after the “conversion” of the Roman Emperor Constantine.

Constantine provided religious toleration with the Edict of Milan in AD313, effectively lifting the ban on Christianity. Later, in AD 325, Constantine called the council of Nicea in an attempt to unify Christianity.

Constantine envisioned Christianity as a religion that could unite the Roman Empire, which at that time was beginning to fragment and divide.

While this may have seemed to be a positive development for the Christian church, the results were anything but positive.

Just as Constantine refused to fully embrace the Christian faith, but continued many of his pagan beliefs and practices, so the Christian church that Constantine and his successors promoted progressively became a mixture of true Christianity and Roman paganism.

Examples of some of the customs that we still have today that are actually Roman paganism, is Christmast en Infant Baptism.

This following document is compiled by: Got Questions http://www.GotQuestions.org

For Full PDF, click here.

JOHN NELSON DARBY EN DIE GEHEIME WEGRAPING

Die doktrine van die geheime wegraping was nie van altyd af in plek nie.  John Nelson Darby (1800 – 1882) het dit in 1830 in die kerk ingebring wat gedurende die era was toe daar ander kultusse ook tot stand gekom het (1830 – 1880).

Die 70 weke in Dan. 9 is ‘n aaneenlopende tydperk, maar Premillenianisme onderbreek die lyn net nà week 69 en voeg dan ‘n “tydelike dispensasie van die kerk” daarin. 

Diè “tydelike kerkdispensasie” bestaan volgens hulle gelyktydig te same met fisiese Israel en word dus onderskei van mekaar om sodoende nog steeds plek vir die bestaan van ‘n fisiese Israel te maak.  Die 70e jaarweek gaan (volgens hulle) eers weer aan wanneer die geheime wegraping sal plaasvind tesame met ‘n Antichris wat op die aarde gaan verskyn.  Maar is dit alles waar?

Premillenialisme maak asof die gemeente van JaHUsha (die kerk) iets is wat later “bygevoeg” is (soos ‘n nagedagte) as ‘n “tydelike substituut” asof JaHUsha “nie Sy koninkryk gevestig kon kry nie toe Hy gekom het nie” en asof Hy nie geweet het dat dit sou gebeur nie, en toe die kerkperiode tydelik geïmplimenteer het.  Dis alles vals en ‘n verloëning van die Skrif. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.