UIT EGIPTE HET EK MY SEUN GEROEP

“Uit Egipte het Ek my Seun geroep”.

Hosea het dieselfde woorde eers aangaande Israel gesê en hy het Israel vergelyk met ‘n kind wat grootgemaak word.  Die Tien Stamme van Israel was nà die skeuring van Israel steeds “Israel” genoem, of ook “Efraim”.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE OLIVE TREE

Romans encapsulates the whole picture from beginning to end. The foundation answers lie in the Torah/Tanach but has been interpreted by the Messianic/Hebrew Roots Movement from their teachers in Judaism as having a Physical Levitical fulfillment instead of the Spiritual MelekTzadek fulfillment.

For Full PDF, click here.




DIE EERSGEBORENE

Die besondere plek wat eersgeborenes in die Skrif inneem, is baie opsigtelik.  As ons dit bestudeer sien ons dat die hele Verlossingsplan daaraan gekoppel is.  Een van die kenmerke van die Orde van Melgisèdek is dat dit rondom eersgeborenes wentel en dit sal duideliker word verder in hierdie studie.  Die Orde van Melgisèdek, Eersgeborenes en die Verlossingsplan, kan derhalwe in dieselfde asem gesê word.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE SONDE VAN DIE VERSPIEDERS

Afgesien van die Goue Kalf, was daar ook ‘n ander belangrike sonde, naamlik diè van die Volk toe hulle die tien Verspieders se slegte gerug geglo het, en verbitterd geraak het en wou terugkeer na Egipte, sonder om die Beloofde Land in te gaan (Num. 13 en 14), dit terwyl hulle die produk van daardie Beloofde Land, ‘n reuse druiwetros, saamgebring het.

Vir volledige PDF, kliek hier.

APPLICATION OF TORAH IN THE ORDER OF MELEKTZADEK: Teaching 13 – Critical Revelations Update From Last Six Years

What has been presented in the twelve “Application of Torah” series from 2010/2011 has Eternal consequences.

Whom you will follow (John 6:68, John 8:31) will determine your Judgment.   Imagine rising to find one has worshipped S-tan with X-mass, Easter, Deepavali, or Channukah or whatever Manmade “Feast”. 

For Full PDF, click here.

APPLICATION OF TORAH IN THE ORDER OF MELEKTZADEK: Teaching 12 – Crossing the Jordan with MelekTzadek YaHUsha

Our Relationship is Spiritual and our goal is to be TRANSFORMED (confirmed in Rom. 12:2) and this process is not fulfilled or expressed in “Physical Religious Icon’s” of outward appearances from Christianity or Judaism or any other Religious Doctrines or personal belief systems of others.

Some of us will cross over “Jordan” with YaHUsha  יהושׁע   while others will sadly fall away into the “A la Carte” Religious world around them and will very sadly die in the wilderness.

For Full PDF, click here.