OPENBARING 12 Die Konflik van die Eeue

Ons ken Open. 12 wat vir ons die geboorte van JaHUsha uit ‘n maagd vanuit Israel aandui en die feit dat die vyand onmiddellik daarop toegeslaan het deur Herodus wat die kindertjies laat doodmaak het sodat sy koningskap nie bedreig moes word deur die Koning wat gebore is waarop die wyse manne uit die Ooste Herodus attend op gemaak het nie. Dit is die “Konflik van die Eeue/Eras” tussen die Koninkryke van Lig en Duisternis (Gen. 3:15), tot die einde toe, wat vir ons die komende Era is, naamlik die Ewige lewe.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

REVELATION 12 The Conflict of the Ages

The book of Revelation is the Revelation which YaHUsha gave to John. 
Rev. 12 is the “Conflict of the Ages” between the Kingdoms of Light and Darkness through to the end, the Age to come. The conflict is being played out through the “Seed” who keep Rev. 12:17 and Rev. 14:12 and although the conflict was won at the Stake, the generations cycling through time are the souls that have to make the choice to enter the Kingdom of Heaven or by default have to wait for the White Throne Judgment.

For Full PDF, click here.  

REVELATION 11 AND THE TWO WITNESSES

We find the Two Witnesses of Rev. 11 also in Zech. 4.  We see YaHUsha been Symbolised by the Lamp (everything emanating from Him in the Kingdom of Heaven work to achieve final victory) with the Spirit from the Father being the vehicle to get Scripture into the Human “Authors” of Scripture so that the Priests (1 Pet. 2:9) have understanding to function properly. 

For Full PDF, click here.

OPENBARING 11 EN DIE TWEE GETUIES

Die Twee Getuies in Open. 11 kry ons eerstens in Sag. 4.  Die Woord as geheel handel oor die MelekTzadek JaHUsha Messias en dis Hy wat verteenwoordig word in die Kandelaar.  As die Woord is Hy die Lig van die Wêreld en die Twee Geïnspireerde Testamente getuig van Hom … die Twee Olyfbome en die Kandelaar. Lees Openbaring 11 in konteks en sien dat die Twee Getuies nie fisiese persone kan wees nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE TRUE MEANING OF ACTS 15:21 AND ACTS 21:23 – 26

“Moses Preached and read every Sabbath in the Assemblies” is used by the Messianics/Hebrew Roots teachers to “Prove” we will Learn how to follow the “Old” Levitical system. We find this quote in the Book of Acts and it comes directly from the original pure Messianic leadership who were in Messiah YaHUsha and under the guidance of the Ruach HaKhodesh, not from the “Old” order Priesthood Levitical System.

For Full PDF, click here.

DIE WARE BETEKENIS VAN HAND. 15:21 EN HAND. 21:23 – 26

Hierdie gedeelte word deur die Messiaanse Beweging en Hebreeuse Wortels gebruik om te “bewys” dat ons moet leer om die ou Levitiese sisteem te volg, maar hierdie vers in Hand. 15:21 is direk afkomstig vanaf die oorspronklike en suiwer Messiaanse leierskap van die eerste volgelinge van Messias JaHUsha, wat onder leiding van die Afgesonderde Gees was.  Hulle was nie van die “Ou” priesterlike orde van die Levitiese sisteem nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

REVELATION 13

We get the image of a Man when Paul describes Messiah as the Head of the One New Man and Believers in Him, as His body.  YaHUsha is Israel (Matt. 2:15, Hos. 11:1) and everybody who believes in Him as Messiah, is in Him and then becomes part of Israel, Gal. 6:15 – 16, Rom. 9:7 – 8.   YaHUsha is the embodiment of Israel. But, as with the One New  Man in Messiah YaHUsha, the Enemy gathers people to himself as we see with the Image in Dan. 2 which has the form of a man.  It represents kingdoms or governments of Man. 

For Full PDF, click here.

DIE DIER VAN OPENBARING 13

Die Beelde van beide Daniël 2 en Dan. 3 vergelyk met die Beeld van die Dier in Open. 13. Daar was vier diere in Dan. 7 wat elkeen simbolies was van die vier koninkryke wat die Beeld van Dan. 2 verteenwoordig het.  Die vier diere van Dan. 7 word egter beskryf as een Dier in Open. 13:2 soos wat dit een Beeld is in Dan. 2.  Die Beeld van Dan. 3 wat Nebukadnesar en sy koninkryk verteenwoordig, het afmetings gehad wat te doene gehad het met die getal SES, soos in Open. 13:18, die 666.  Die sogenaamde Dawidster verteenwoordig eintlik Saturnus wat deur Duisternis aanbid word.  Die ster het ses punte, ses driehoeke en ses kante.  Dit is die okkultiese heksagram, die 666, die merk van die Dier.  Vergelyk ook hier Num. 24:16, Amos 5:26 en Hand. 7:43.

Vir Volledige PDF, kliek hier.