KALENDER EN PASGA

Die oorspronklike Kalender het verlore geraak gedurende die tyd toe Juda weggevoer was na Babilon.  In daardie tyd het daar baie dinge verkeerd geloop waarmee ons nou nog  probleme het.  Maar soos in Hand. 3:21 gesê word, is ons op ‘n Pad van Restorasie om stelselmatig weer deur die Ruach terug te vind wat deur die vyand gesteel is.  Dis ‘n baie lang pad van herstel. Die Kalender moet ook herstel word deur riglyne vanuit die Woord. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

PASGA OF NAGMAAL

Die viering van “Nagmaal” meer as een keer per jaar, val in dieselfde kategorie as Kersfees en Paasfees.  Dis sonaanbidding en word ook dikwels in die Katolieke kerk met sonsopkoms gedoen.  Dis ‘n verontreiniging deur die vyand om sodoende aanbidding vir homself te kaap.  “Nagmaal” is eintlik die Pasga wat veronderstel is om net een maal per jaar gebruik te word, maar dis nie die  die Levitiese pasga nie, maar wel die Melgisèdekorde s’n soos wat JaHUsha dit ingestel het in die Nuwe of Hernude Testament.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE GORDYN EN DIE SKEIDSMUUR VAN SONDE

Die gordyn was ook simbolies van Messias self (soos alles in die Tabernakel), as die enigste weg na die Vader (Joh. 14:6).  Dit kan gesien word aan die feit dat die hoëpriester die Allerheiligste moes ingaan DEUR die gordyn.  Ons sien dat Sy vlees “geskeur” is vir ons, net soos wat die gordyn vir ons geskeur is.  Dat die gordyn van bo na onder geskeur is, is ‘n skriftuurlike feit en dit opsigself spreek van bonatuurlike ingrype. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

CALENDAR RESTORATION

we are following the “World’s Roman Caesar Papal Calendar”.

It is obviously not YHVH’s Calendar and even Judaism goes there to get it’s 7th Day Sabbath. Whoever is in charge, is in charge of the calendar.  A Calendar tells you when to work and when to worship.  WHEN you worship tells heaven and the on-looking universe WHO you worship, so getting the day right is THAT important.

For Full PDF, click here.