Het u al die Beelde van Daniël 2 en 3 vergelyk met die Beeld van die Dier in Open. 13? Die boek van Daniël was verseël (Dan. 12:4) maar is deur JaHUsha geopenbaar in die Boek van Openbaring (Open. 1:1). Die Beeld van Dan. 3 het Nebukadnesar en sy koninkryk verteenwoordig … maar Nebukadnesar het later soos ‘n Dier geword weens sy selfverheffing (Dan. 4:25 – 33, Dan. 5:20 – 21). Nebukadnesar beteken: “May Nabu guard my boundary stones” of “May Nebo protect the crown”.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
