THE ELEVENTH HORN

Now that we have looked at who could possibly be identified as the Ten Horns, the following question arises:  Who or what is the “Eleventh Horn”?

It obviously reminds us of the Antichrist, but we must immediately warn that one must be careful not to make wild predictions. The antichrist has been sought everywhere in Western countries, as well as in Russia and China.

The Eleventh horn for our era, as the Antichrist or the Son of Perdition of 2 Thess. 2, can be both a State with its people as well as that state’s political and/or spiritual leader at a given time.

For Full PDF, click here. 

THE TEN HORNS OF THE BEAST

Now that the heads of the beast were identified in the previous document (see: THE HEADS OF THE BEAST), this document is an attempt to identify the horns of the beast according to the history that developed  after that on the territory of the original Roman Empire as the sixth head of the beast.

Horns as a depiction of war power, were worn by kings on their heads, but it later softened to crowns with points.

It gives us an understanding of the prophetic symbolism of the horns.  It has to be compared to the various ruling powers that came into being after the fall of the Roman Empire, as the horns correspond to the ten toes of the Image of Dan. 2.  The toes clearly still fall into the category of the ancient Roman Empire according to the dream of Nebuchadnezzar.

For Full PDF, click here.

DIE TIEN HORINGS VAN DIE DIER

Nadat die koppe van die dier geïdentifiseer is in die vorige dokument (sien:  DIE KOPPE VAN DIE DIER), is hierdie dokument ‘n poging om die horings van die dier te identifiseer na aanleiding van die geskiedenis wat verderaan voortgevloei het uit die oorspronklike Romeinse Ryk as die sesde kop van die dier.

Horings as uitbeelding van oorlogsmag, is deur konings op hulle koppe gedra, maar dit het later versag tot krone met puntjies.

Dit gee ons ‘n begrip van die profetiese simboliek van die horings.  Dit moet met die verskillende heersende moondhede wat nà die val van die Romeinse Ryk tot stand gekom het vergelyk word, aangesien die horings ooreenstem met die tien tone van die Beeld van Dan. 2.  Die tone val duidelik daar nog in die kategorie van die ou Romeinse Ryk volgens die droom van Nebukadneser.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE HEADS OF THE BEAST

The belief in a dragon or monster from the water or from the sea is as old as mankind itself.  Dragons are still revered in the East, but there are also tribes in Africa that still believe in a seven-headed snake that stays in the water and can turn you into a nasty witch doctor.

Daniel sees in Dan. 7:7 a monster with ten horns that rose from the sea (Dan. 7:3) which was symbolic of the later Roman world empire of the New Testament.

Revelation 12:3 connects to the prophecy of Daniel 7:7 when the devil is depicted as a dragon with seven crowned heads and ten horns.

For Full PDF, click here.


	

DIE KOPPE VAN DIE DIER

Die geloof in ‘n draak of monster uit die water of uit die see is so oud soos die mensdom self.  Drake word nog steeds in die Ooste vereer, maar ook is daar in Afrika stamme wat nog glo aan ‘n slang met sewe koppe wat in die water bly en jou in ‘n nare toordokter kan verander.  

Daniël sien in Dan. 7:7 ‘n monster met tien horings wat uit die see opgekom het (Dan. 7:3) wat op die latere Romeinse wêreldryk van die Nuwe Testament gedui het. 

Openbaring 12:3 sluit by Daniël 7:7 se profesie aan as die duiwel geteken word as ‘n draak met sewe gekroonde koppe en tien horings.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

TIME, TIMES AND HALF A TIME

This is a term that appears in the book of Daniel and in the book of Revelation.  Daniel gives us the prophecy and in the book of Revelation the prophecy is revealed as it would play out in the future concerning the Followers of YaHUsha, namely the 7 Assemblies and also those who will come from them.

It is related to Dan. 9:24 – 27’s very important and outstanding prophecy and more specifically with the 2 halves of the 70th week of years namely verses 26 and 27. 

This prophecy is about YaHUsha who would come as the Anointed One at a specific time in history and then it is also about the role of the Adversary on the other side.  

Consequently, it also involves the proclamation of the gospel of YaHUsha and the Kingdom of Heaven to all nations, tongues and peoples, but not only that.  It is also about the role of the Adversary in thwarting the expansion of YaHUsha’s Heavenly Kingdom and trying to hijack it for himself by the persecution of Believers in YaHUHsa, but in the end the Adversary is defeated.

Thus “time, times and a half time” has a physical and historical meaning as well as a prophetic meaning. The prophetic meaning is in other words built on the physical events which were historical, meaning that that history must be examined if we are to gain insight about the term.

This writing leads the reader to understand how “time, times and a half time” relate to the Heavenly Kingdom’s New Testament Church (as Spiritual Israel whose Tabernacle is the Heavenly).

As it appears in the book of Revelation, it is a prophetic period that has been going on for more than 2,000 years already because it also involves the entire period of the last part of Daniel’s Image with the Babylonian head, namely that of the Roman Empire, where we now are at its toes.  

From where we find ourselves, therefore, this period is historical, present and future and not just future as popular eschatology spreads it.

For Full PEF, click here.

TYD, TYE EN ‘N HALWE TYD

Dit is ‘n term wat voorkom in die boek van Daniël en in die boek van Openbaring.  Daniël gee vir ons die profesie en in die boek van Openbaring word die profesie geopenbaar soos wat dit toekomstig sou afspeel t.o.v. die Volgelinge van JaHUsha, nl. die 7 Gemeentes en ook vir diè wat uit hulle sal voortkom.

Dit staan in verband met Dan. 9:24 – 27 se baie belangrike en uistaande profesie en meer spesifiek met die 2 helftes van die 70e jaarweek naamlik vers 26  en 27.

Diè profesie handel oor JaHUsha wat as Gesalfde op ‘n spesifieke tyd in die geskiedenis sou kom en dan ook die rol van Sy Teenstander aan die anderkant.  

Dit behels gevolglik ook die verkondiging van die evangelie aangaande JaHUsha aan alle volke, nasies en tale, maar nie net dit nie.  Dit handel ook oor die Teenstander se rol om die uitbreiding van JaHUsha se Hemelse koninkryk te kortwiek en vir homself te probeer kaap deur die vervolging van Gelowiges, maar uiteindelik word die Teenstander oorwin.

So het “tyd, tye en ‘n halwe tyd” ‘n fisiese en geskiedkundige betekenis asook ‘n profetiese betekenis.  Die profetiese betekenis word m.a.w. gebou op die fisiese gebeure wat histories was en diè geskiedenis moet  ondersoek word as ons insig oor die term wil bekom.

Hierdie skrywe lei die leser om te verstaan hoedat tyd, tye en ‘n halwe tyd in verband staan met die Hemelse Koninkryk se Nuwe Testamentiese Kerk (as Geestelike Israel wat ‘n Hemelse Tabernakel het). 

Soos die term in die boek van Openbaring voorkom is dit ‘n profetiese tydperk wat al meer as 2 000 jaar lank aan die gang is want dit behels tegelykertyd ook die hele tydperk van die laaste gedeelte van Daniël se Beeld met die Babiloniese kop, nl. diè van die Romeinse Ryk, waar ons nou al by die tone daarvan trek. 

Van waar ons ons bevind is diè tydperk dus geskiedkundig, teenswoordig en toekomstig en nie net toekomstig soos gewilde eskatalogie dit versprei nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE EWIGE VERBOND SE SHAVUOT

In hierdie studie oor die Ewige Verbond gaan ons eers na Hebreërs in die Nuwe Testament, dan na Abraham in die Torah en dan na Daniël se sewetalle of “shavuot” wat soos ‘n brug tussen die twee funksioneer.

Abraham en Daniël 9 het iets belangriks in gemeen met betrekking tot JaHUsha as die Geslagte Lam wat soos ‘n Bersèba vir ons is. 

Ons moet in die Woord grawe om diè Put van lewende water te ontdek.    

Vir Volledige PDF, kliek hier.

REVELATION 13

We get the image of a Man when Paul describes Messiah as the Head of the One New Man and Believers in Him, as His body.  YaHUsha is Israel (Matt. 2:15, Hos. 11:1) and everybody who believes in Him as Messiah, is in Him and then becomes part of Israel, Gal. 6:15 – 16, Rom. 9:7 – 8.   YaHUsha is the embodiment of Israel. But, as with the One New  Man in Messiah YaHUsha, the Enemy gathers people to himself as we see with the Image in Dan. 2 which has the form of a man.  It represents kingdoms or governments of Man. 

For Full PDF, click here.

DIE DIER VAN OPENBARING 13

Die Beelde van beide Daniël 2 en Dan. 3 vergelyk met die Beeld van die Dier in Open. 13. Daar was vier diere in Dan. 7 wat elkeen simbolies was van die vier koninkryke wat die Beeld van Dan. 2 verteenwoordig het.  Die vier diere van Dan. 7 word egter beskryf as een Dier in Open. 13:2 soos wat dit een Beeld is in Dan. 2.  Die Beeld van Dan. 3 wat Nebukadnesar en sy koninkryk verteenwoordig, het afmetings gehad wat te doene gehad het met die getal SES, soos in Open. 13:18, die 666.  Die sogenaamde Dawidster verteenwoordig eintlik Saturnus wat deur Duisternis aanbid word.  Die ster het ses punte, ses driehoeke en ses kante.  Dit is die okkultiese heksagram, die 666, die merk van die Dier.  Vergelyk ook hier Num. 24:16, Amos 5:26 en Hand. 7:43.

Vir Volledige PDF, kliek hier.