“Moses” as it is used in Acts 15 is considered as the First Five Books of Scripture. It is the Foundation of the Faith of the MelekTzadek Order which is our New/Renewed Testament.
For Full PDF, click here.
“Moses” as it is used in Acts 15 is considered as the First Five Books of Scripture. It is the Foundation of the Faith of the MelekTzadek Order which is our New/Renewed Testament.
For Full PDF, click here.
Die Koninklike septer van Gen. 49:10 behoort nou aan MelekTzadek JaHUsha as “Silo” wat gekom het (Joh. 18:37, Joh. 19:19).
Diè gebeure was een van die vele wat vir ons aandui dat daar ‘n oorskakeling was vanaf ‘n aardse Koninkryk na ‘n Hemelse Koninkryk, vanaf die Levitiese priesterskap met die Torah van Moses, na die Melgisèdekpriesterskap met die Torah van Messias.
Die “septer van Juda” en “die septer van Silo” is twee koninkryke. Eersgenoemde was die fisiese koninkryk van Israel en laasgenoemde is die Koninkryk van die Hemel wat ‘n verborgenheid was (Rom. 16:25 – 26, Kol. 1:26 – 27) wat aanvanklik deur Johannes die Doper verkondig is, asook deur JaHUsha en Sy apostels.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Die Torah is “instruksie” – dit bring mee dat Torah die instruksies is wat hoort by die spesifieke verbond wat op ‘n gegewe tydstip opereer (letterlik vertaal beteken Torah “om ‘n pyl af te skiet na ‘n merk”). Ons sien baie dikwels in die Skrif dat wanneer Torah of Wet genoem word, dit gekwalifiseerd is om sodoende aan te dui wie se Torah/Wet dit is.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Om die Israel van Elohiem te wees gaan gepaard met ‘n hartsbenydenis waarvan die fisiese besnydenis ‘n simbool was. Net besnedenes kon die fisiese Beloofde Land ingaan, netso kan net diegene wie se harte besny is, die geestelike Beloofde Land binnegaan.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
We do not have to be circumcised to be able to keep the Feast of Passover in the New/Renewed Covenant. It was necessary for Physical Israel to be circumcised a second time before they could enter the Physical Promised Land. To enter the Spiritual Promised land of the Kingdom of Heaven, we have to have the Circumcision of the Heart.
For Full PDF, click here.
Daar is so baie van die Evangelie verskans in dit wat gebeur het met Josua en die volk toe hulle die Beloofde Land moes ingaan soos ook hier by Gilgal. JaHUaH wys pertinent die ooreenkoms uit tussen die Trek deur die Rooi See en die Trek deur die Jordaan. Ons het gesien dat die Jordaan ‘n plek van Oorgang was. Die Rooi See is dit ook. Die Paasfees is gehou vòòr die uittog uit Egipte en die Trek deur die Rooi See, maar by die Jordaan is dit gehou nàdat hulle deur is. Simbolies is die Beginpunt en die Eindpunt dieselfde, dit ontmoet mekaar soos wat gebeur as mens ‘n sirkel trek.
So what is the ‘narrow road’? What is ‘truth’? We will never know complete truth until we are face to face with our Messiah. In the meantime, we ask you to consider everything presented here and prayerfully work through the facts and scriptures.
For Full PDF, click here.