DIT IS MY NAAM VIR EWIG

“Wat is U Naam?” 

Hierdie passievolle woorde het van Moses gekom toe hy goddelike bevestiging gesoek het nadat hy opdrag ontvang het om voor Farao te gaan staan en te eis dat die Israeliete vrygelaat moes word.  Deur die eeue heen is die vraag nog steeds op mense se lippe: “Wie is die Allerhoogste, die Hoë en Verhewene wat uniek is?  Met watter naam moet mens Hom beskryf, en wat is Sy naam om Hom mee aan te roep?”

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE TORAH VAN DIE MESSIAS Deel 1

Die Torah van JaHUsha die Messias is die geestelike toepassing van die fisiese Torah van Moses.  Moses mag glad nie in die Beloofde Land ingegaan het nie, hoewel hy dit kon gesien het (Deut. 32:52). Net soos wat Moses aan fisiese Josua (JaHUsha in Hebreeus) die leisels moes oorgegee het om die volk in die Beloofde Land te kon inneem, net so gee die Torah van Moses die leisels oor aan die Torah van JaHUsha Messias, die geestelike Josua, om die Bruid in die Beloofde Land/Koninkryk in te neem.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE TORAH VAN DIE MESSIAS Deel 2

Deel 2 van die Torah van die Messias handel oor die Toepassing van die Torah in die Melgisèdekorde van die Nuwe/Hernude Verbond sedert JaHUsha as Messias gekom het.  Daar is ‘n verskil tussen die toepassing van die Torah in die tyd van Moses en die toepassing van die Torah in die tyd van Messias JaHUsha.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE DERDE DAG VAN LEWENDMAKING

Met die skepping het die plantegroei in Gen. 1 as die eerste nuwe lewe uit die grond begin uitspruit op die derde dag (Gen. 1:11 – 13), wat in die die N.T. verband hou met geestelike Israel as ‘n ‘nuwe skepping’ (Gal. 6:15 – 16). 

Die derde dag eggo dan voort in die Woord as ‘n patroon van goddelike ingryping, ‘n nuwe begin en restorasie (in Gen 22:4 en verder aan is Isak op die derde dag van die dood verlos, in Gen. 42:17 – 18 het Josef se broers op die derde dag van hulle aanhouding ‘n opdrag gekry waardeur hulle sou kon ‘lewe’). 

Jona was ook vir drie dae en drie nagte in die vis se maag en tog het hy gelewe.  JaHUsha verwys daarna as ‘n teken i.v.m. Homself en Sy opstanding uit die dood (Jona 1:17, Matt. 12:40, 16:4).

JaHUsha is opgewek uit die dood op die derde dag volgens hierdie ‘patroon’ van die bogenoemde skrifte, sê 1 Kor. 15:14.

Toe Josua die leierskap by Moses oorgeneem het en die volk in die Beloofde Land moes inlei, het hy ‘n ontmoeting met JaHUaH gehad (Jos. 1:1 – 9).  Hy het gedurende daardie ontmoeting opdrag gekry om die volk gereed te maak sodat hulle na  drie dae deur die Jordaan sou trek.

Dit is ook ‘n boodskap vir ons, so wat beteken dit vir ons vandag in die uitlewing van ons geloof?

Vir Volledige PDF, kliek hier.

TWO KINGDOMS

There are two kingdoms in the world that we live in.  S-tan has a Kingdom and Messiah YaHUsha has a Kingdom.  When we are Born again, we will be able to see Spiritually and to then choose to enter the Kingdom of Heaven.

The Enemy of our Souls operates under much Deception, but people struggle to see themselves as deceived.

For Full PDF, click here.

SUCCOT IN THE ORDER OF MELEKTZADEK

When the “Light goes on” for those that want to be Grafted into the Olive Tree (which is “Scriptural” Israel) that Messiah is not without “Torah”, one goes through certain stages of “Growth” into this Truth of the Kingdom of Heaven. First one looks for “Teachers” to explain. Some go into Legalism that robs them of their Blessing. Virtually all are “Taught” to follow the “Torah of Moses”. We then attempt the impossible task of Doing this “Torah of Moses” and some even Teach that “We Keep or Do the one’s we can do”….. whereas the Torah instruction is to “Keep ALL this Torah” (not what we can do or find acceptable to do). Which one do we believe?

For Full PDF, click here.

PAUL AND THE GALATIONS TEXTS IN QUESTION

People who had been wrongly influenced do not comprehend Paul’s writings like the Apostle Peter did, but the writer of Hebrews, another witness whose approach is different, in Chapter 6 speaks of going on from the “principles of the doctrine/logos/teaching of the Anointed One  to  perfection and not goingbackwards as people then do …….. just like the people of 2 000 years ago to whom the Book of Hebrews was addressed could not free themselves/their Minds from the service of works under the “Torah of Moses” Levitical Order to the Restored MelekTzadek Order.

For Full PDF, click here.