Dis tog eienaardig hoe hierdie vraag na vore kom by Gelowiges wat te doene kry met die lering aangaande die Orde van Melgisèdek. Dit kom ook as ‘n beskuldiging of selfs ‘n verweer waarom mense niks van die soewereine waarheid van die Orde van Melgisèdek wil weet nie.
Ons is egter nie weer terug in die gekontamineerde Christendom wat vermeng geraak het met Songodsdiens as ons die Orde van Melgisèdek begin toepas nie.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
