Jona se naam is ook betekenisvol. Dit beteken: “Duif”. Hy was ‘n profeet wat gestuur was met ‘n boodskap vir Ninevè. ‘n Duif het ‘n uitstaande eienskap naamlik, diè van ‘n boodskapdraer. Duiwe is deur die eeue heen doeltreffend gebruik om boodskapdraers te wees, aangesien hulle altyd hulle weg huistoe kon kry. Hulle is ook letterlik as posduiwe gebruik, om boodskappe heen en weer te “pos”.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
