THE MYSTERY OF ISRAEL – Solved!

The film exposes something so nefarious, so evil, so mind-blowing that many will find it hard to believe. Yet it is true.

The shocking secrets unveiled by this incredible documentary will shine a blazing light on those who have always been hiding behind the state of Israel.

This is a video by David Sörensen of “Stop World Control”. Warning: It does contain some gruesome pictures.

THE MYSTERY OF ISRAEL – Solved!

C.I. SCOFIELD

There are many biographies of Cyrus Scofield on the internet, some in favour of him and some not. What one wants to believe will correspond with whether one wants to believe in “the secret rapture” or not. The question to ask is: “Do we want to know the truth?”

This is a concise biography of Cyrus Scofield by Paul Fahy, Understanding Ministries, under the heading of Concise church biographies.

For Full PDF, click here.

THE GLORIFICATION ON THE MOUNT

YaHUsha and three of His disciples went up the mountain to pray.  As He prayed, His appearance changed and His clothes shone bright white.

A mountain in Scripture symbolises a Kingdom, in this case, the Kingdom of Heaven.

For Full PDF, click here.

DIE VERHEERLIKING OP DIE BERG

JaHUsha en drie van Sy dissipels het die berg opgegaan om te bid.  Terwyl Hy gebid het, het Sy voorkoms verander en Sy klere het helderwit geskitter.

‘n Berg in die Skrif simboliseer ‘n Koninkryk, in hierdie geval, die Koninkryk van die Hemel.

Wat die Verheerliking op die Berg ten doel gehad het was omJaHUsha se “Seunskap” as ‘n vervulling van die Wet en Profete te bevestig en TESAME daarmee Sy toekomstige heerlikheid te demonstreer as voorbereiding vir wanneer die langverwagte GEESTELIKE Koninkryk van die Hemel in Hand. 2 sou manifesteer nà Sy dood en hemelvaart. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE SEVENTY WEEKS OF DANIEL

This passage in Dan. 9:24 – 27 (especially the 70th week) is generally explained by theologians in a way that is extremely misleading, and this deception has its origin in Judaism’s eschatology.   The prophetic word is being declared in favour of those who believe that their messiah has yet to come, while Messiah YaHUsha has already come.  Still to come, already came… there lies the difference.

For Full PDF, click here.

DIE SEWENTIG WEKE VAN DANIËL

Soos hierdie gedeelte in Dan. 9:24 – 27 oor die algemeen vandag deur teoloë (veral in Evangeliese kerke wat fokus op die Wederkoms) verklaar word (veral die 70e jaarweek), is dit uiters misleidend, en diè misleiding het sy oorsprong in Judaisme se eskatologie.   Die profetiese woord word vandag verklaar ten gunste van hulle wat glo dat hulle messias nog moet kom (Judaïsme), terwyl Messias JaHUsha alreeds gekom het.  Nog kom, alreeds gekom … daar lê die verskil.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DANIËL 9:24 – 27 Vers 27 (70e week) Skematies opgesom

Die 70e jaarweek se helfte van die week behels “Tyd, tye en ‘n halwe tyd” wat die VERDRUKKING VAN GELOWIGES (as verteenwoordigers van JHUH/JHUsha) simboliseer, bv. die Profete/Dissipels in die O.T. en N.T. wat vervolg is.

Hierdie skematiese opsomming lig ook die interpretasie van ‘n “geheimsinnige” wegraping voor ‘n “Groot Verdrukking” onder ‘n “toekomstige Antichris” uit wat deur Darby en Scofield die lig gesien het, maar is dit reg?

Dokumente wat hiermee saam gelees moet word, is: TYD, TYE EN ‘N HALWE TYD, DIE ELFDE HORING, THE DAN. 9:25 – 27 PROPHECY

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE GOEIE HERDER

Deur Homself die Goeie Herder te noem het JaHUsha Homself as die Verlosser van Israel verklaar. 

Alhoewel die titel “Goeie Herder” net in die Nuwe Testament gevind word, het JaHUsha doelbewus uitgereik na die Ou Testament met hierdie woorde toe Hy besig was om in die teenwoordigheid van Sy dissipels met die Fariseërs te praat. 

Hy wou hulle laat verstaan dat Hy die Messias is waarvan die Ou Testamentiese skrifte geprofeteer het, maar die Fariseërs het Hom nie geglo nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.