Wanneer dit in Byeenkomste by sulke dinge kom soos “uiterlike voorkoms”, “Hoofbedekkings” ensomeer, word ons dikwels verwys na die “Torah” en die Levitiese Priesterskap. Die Kleredrag vir die Levitiese Priesterskap word vir ons gegee in Exodus 28. Maar ons is egter Priesters in die Orde van MelekTzadek in Messias JaHUsha en nie … Levitiese Priesters onder die “Torah van Moses” nie.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
