Waar het Kersfees onstaan? Was dit vanuit die Woord of was dit vanuit die Heidendom? Wat is die ware oorsprong van Kersvader en die Kersboom, ens.? Was ons Messias ooit in Kersfees? Hierdie is ‘n verkorte weergawe van die boekie van David Pack wat volledig beskikbaar is op die internet.
Lees hiermee saam ook: DIE GEBOORTE VAN JAHUSHA MESSIAS TYDENS DIE LOOFHUTTEFEES.
