Die stryd ter wille van ons siele is baie fel en die Vyand gebruik graag misleiding, stilswye en duisternis om sy doel te bereik.
Gen 12:3 is waar en dit is van toepassing. Hoewel verskeie mense al deur die jare heen vervolg is en ‘n duur prys moes betaal, is die 96% van die hedendaagse wêreld se “Jodedom” nie regte Jode uit die stam van Juda nie, maar hulle is Europese, Jafetitiese bekeerlinge tot die Godsdiens van Judaïsme. Hulle is nie Semities nie, m.a.w. hulle is nie afstammelinge van Sem nie, maar van Jafet, aangesien hulle meestal Europese Askenasi “Jode” is, Gen. 10:2 – 3.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
