Anti-evangeliste gebruik hulle misleidende verklarings om twyfel in die gedagtes van gelowiges te skep om hulle sodoende vanaf die “Rots” na verskuiwende sand te verplaas. Een van hulle metodes is om die gebruik van ‘n meervoudige persoonlike voornaamwoord in Jesaja 53:8 uit te wys, en dan te sê dat die profesie oor Israel gaan en nie oor Messias JaHUsha nie.
Dit verander egter nie hierdie profesie wat wel na Messias JaHUsha verwys nie. Dit begin vanaf vers 1 in Jesaja 53 waar die “Man van smarte” onder ons verag is (vers 3), en die profesie oor SY toekoms wat nie geglo is nie, let op al die “ekke” en “onse” in hierdie gedeelte.
Vir die Volledige PDF, kliek hier.
