Die oorspronklike Kalender het verlore geraak gedurende die tyd toe Juda weggevoer was na Babilon. In daardie tyd het daar baie dinge verkeerd geloop waarmee ons nou nog probleme het. Maar soos in Hand. 3:21 gesê word, is ons op ‘n Pad van Restorasie om stelselmatig weer deur die Ruach terug te vind wat deur die vyand gesteel is. Dis ‘n baie lang pad van herstel. Die Kalender moet ook herstel word deur riglyne vanuit die Woord.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
