Die feeste het vir ons in die Orde van Melgisèdek ‘n geestelike betekenis en boodskap, ook wat ‘n mens se persoonlike geestelike wandel betref.
Dit het net een nag geneem om Israel uit Egipte te kry na die hou van die eerste Pasga, maar dit het 40 jaar geneem om Egipte uit Israel uit te kry.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
