IN DIE HUIS VAN MY VADER

“In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.  En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.”

Dit was JaHUsha se woorde aan Sy dissipels in Joh. 14.

Dit was gebaseer op die gebruike van daardie tyd waar ‘n Bruidegom sy verloofde vir eers sou verlaat om vir haar ‘n huis te gaan berei by sy vader se huis.  As die plek vir die bruid klaar berei en gereed was, het die bruidegom sy bruid in die nag gaan haal (om en by middernag).  Wanneer hy en sy vriende naby aan die huis van die bruid was, het hulle geroep en ook met die ramshoring geblaas om die bruid en haar bruidsmeisies te laat weet dat hulle moes uitkom om die bruidegom tegemoet te gaan (vgl. Matt. 25). 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE EZEKIEL TEMPLE

Ezekiel gave the Promise of Ezekiel 40 – 48 but it was a conditional Promise.  If they had accepted Messiah YaHUsha when He came, then this would have come to be and the Return from Exile would have happened and Ez. 40 – 48 would have been fulfilled.

But when “He was rejected by his own” (John 1:11), the story changed.

For Full PDF, click here.

TORAH OF MESSIAH AND ITS APPLICATION IN OUR LIVES

We have the Torah of Mosheh which was given at Mt Sinai and it was given to the physical nation of Yisrael.  We also have the Torah of Messiah which is founded on the Torah of Mosheh which gives it structure and boundaries but also shows us the spiritual application of Torah.  We also have the Torah of YHWH which is all of it put together.  

For Full PDF, click here.

WHAT CAN SEPARATE US?

Romans 8:38 – 39  “For I am persuaded that neither death, nor life, nor angels, nor principalities, nor powers, nor things present, nor things to come, nor height, nor depth, nor any other creature, shall be able to separate us from the love of Elohim which is in Messiah YaHUsha our Master.”

What can separate us from Elohim? There are both external and internal factors. The external factors can include events like illness, death of a loved one, financial difficulties, being attacked (assaulted or raped), sin or even false teaching. These things do not have to separate us from Elohim but sadly it can if we allow it to.

This was written by Christ Alone Ministries, with the Names changed to the Hebrew.

For Full PDF, click here.

THE BIRTH OF YAHUSHA MESSIAH DURING THE FEAST OF TABERNACLES

Along with the instruction to celebrate the Feast of Tabernacles also came the command to “rejoice.”  It is a time to rejoice when the Saviour of the world is born.

Due to worldwide Christmas celebrations, the scriptural commemoration of YaHUsha’s birth has been almost completely obliterated.  YaHUsha’s birth was not on the 25th of December. This is a date that represents a different meaning.

For Full PDF, click here.

DIE GEBOORTE VAN JAHUSHA MESSIAS TYDENS DIE LOOFHUTTEFEES

Saam met die instruksie om die Fees van Tabernakels (die Loofhuttefees) te vier, het ook die opdrag gekom om vrolik te wees.  Dis ‘n tyd om vrolik te wees as die Verlosser van die wêreld gebore word. 

Weens wêreldwye Kersfeesvierings is die skriftuurlike herdenking van JaHUsha se koms na die wêreld  feitlik heeltemal uitgewis.  JaHUsha se geboortedag was nie op 25 Desember nie.  Dit is ‘n datum wat ‘n ander betekenis verteenwoordig.

Sien ook: DIE WARE OORSPRONG VAN KERSFEES

Vir Volledige PDF, kliek hier.

LESSONS ON SUKKOTH UNDER THE ORDER OF MELKIZADEK

“And on the last great day of the Festival, YHUShA stood and cried out, saying:  “If anyone thirsts, let him come to Me, and let him who believes in me drink. As the scriptures said, out of His innermost shall flow rivers of living water.”  And this He said concerning the Spirit, which those believing in Him were about to receive, for the Set-apart Spirit was not yet given, because YHUShA was not yet esteemed”. – John 7:37

This is a lesson about His Tabernacle with us.  He came to be present with us through the giving of His Spirit so that we could have eternal life.  He made a point of making this declaration on the last day of the Feast in the Temple amongst the assembly.  

For Full PDF, click here.

SUKKOT

What to keep in mind when we might gather for Sukkot.

There are some amoung us who have travelled the Narrow Path of understanding that we are part of Scriptural Israel, Post Messiah YaHUsha, and understand that “Torah” is Spiritual and want to live a “Torah” based life in the Melchizedek Priesthood in Messiah YaHUsha through the Ruach HaKhodesh as prophesied in the Tanach and explained in the Brit Chadashah (N.T.).

We understand that “Torah” is Spiritual (Rom. 7:14), our bodies are the Temple (John 2:21, 1 Cor. 6:19) as we as living stones, are built up a spiritual house, a set-apart Priesthood, to offer up spiritual sacrifices, acceptable to Elohim by Messiah YaHUsha (1 Pet. 2:5), that we should serve in newness of Ruach, and not in the oldness of the letter (Rom. 7:6) and that Elohim also hath made us able ministers of the New Covenant.

For Full PDF, click here.

SABBAT EN FEESTE VOLGENS DIE ORDE VAN MELGISÈDEK OP ‘N NUWE EN LEWENDE WYSE

Die Sabbat word gereken as die Hoof “Moedim”.  Saam met die ander feeste in die 1e Maand en 7e Maand, is dit afgesonderde poorte in Tyd.  Dit is dus ‘n goeie plek om te begin as ons insig wil bekom.

Die “Sabbatdag” wat die week afrond, is die 4e Instruksie van die “Tien Woorde”, naamlik om te “Rus” en om nie te “Werk” nie.

Die woorde van hierdie 4e Instruksie en die Skrifte wat daarmee gepaard gaan, veroorsaak groot verskille in die gemoedere en begrip van mense.  Dit varieer vanaf ekstreme Wettisisme tot ‘n “Dankbare Rus” in die “Ewige arms”.

Vir die ware betekenis daarvan moet ons geestelike fokus op die konsep wat uitgebeeld word in die woord “Sabbat” soos wat dit voorkom in Heb. 4, naamlik dat dit handel oor die Ewigheid, die uiteindelike “Rus”.

VirVolledige PDF, kliek hier.

DIE FEES VAN TABERNAKELS OP DIE NUWE EN LEWENDE WEG

Ons wat in Messias is word geroep om Sukkkot as die “Moed” van JaHUaH Elohiem te hou (Lev. 23:2), maar gaan ons dit doen volgens die “Feestelike vergadering”, nl. die “Chag” van die Torah van Moses (Lev. 23:39 – 44), OF gaan ons fokus op die Voltooide werk van Messias JaHUsha wat as die “WOORD” in ‘n Menslike Liggaam gekom het om JaHUaH se Wil te kom doen (Ps. 40, Heb. 10), terwyl Hy met ons kom “Tabernakel/Sukkot” het en dan so die “Moed” van JaHUaH hou?

Vir Volledige PDF, kliek hier.