Die Staat Israel se Sionistiese “Dawidster” is nou verweef aan die mistiese sy van Judaïsme vanuit buite-Bybelse geskrifte soos die Talmud en die Kabbala.
Daar is nie Bybelse gronde vir die Ster van Dawid nie, maar dit het te doen met die Stergod (met die oog op Satarnus as stergod) wat reeds volgens die Woord al in die Ou Testament deur Israel aanbid is toe Israel ‘n aardse koninkryk was (Amos 5:26 en Hand 7:42).
Diè mistiese ster word gekoppel aan die messias wat Judaïsme verwag.
Die Jode het al in JaHUsha se tyd ‘n verwagting gehad vir ‘n Verlosser ten opsigte van ‘n aardse koninkryk, maar Hy het in al Sy gelykenisse verduidelik dat Hy ‘n Hemelse koninkryk verteenwoordig. Dit was ‘n verborgenheid, soos ‘n skat wat ontdek moes word.
Vandag nog is daar dieselfde reuse slagyster om niè Ou Testamentiese profesië te interpreteer t.o.v. die Hemelse Koninkryk nie, maar t.o.v. op ‘n “aardse” Israel.
Die “aardse” opset korreleer egter wel met die Dier uit die aarde in Open. 13 wat JaHUsha Messias se Hemelse Koninkryk opponeer.
Daar is dus twee “paaie” om van te kies op ons geloofsreis na ons eindbestemming. Hierdie dokument kan dien as ‘n padbordjie om die regte pad te kan identifiseer.
Vir die Volledige dokument, kliek hier.
