Dit wat in die reeks van twaalf as “Toepassing van Torah” aangebied is, het nagevolge wat ewigdurend sal wees. Wie jy sal kies om na te volg, sal jou oordeel bepaal. Stel uself voor dat mens eendag sal opstaan, net om te vind dat mens Satan aanbid het met die viering van Kersfees, Paasfees, Deepavali, Channukah of watter Mensgemaakte “Fees” ookal.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
