Paulus neem die letterlike instruksie aangaande die behandeling van osse in die “Torah van Moses” en pas dit toe as ‘n “Torah beginsel” in die Hernude Verbond binne die volkome offer van die gestorte bloed van Messias.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Paulus neem die letterlike instruksie aangaande die behandeling van osse in die “Torah van Moses” en pas dit toe as ‘n “Torah beginsel” in die Hernude Verbond binne die volkome offer van die gestorte bloed van Messias.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Nou kom die moeilike deel. Ons wil die Torah onderhou soos dit uiteengesit is in die eerste vyf boeke van Moses, maar daar duik probleme op as ons probeer om “Moses” te lewe. Daar is ‘n hele paar moeilike instruksies wat ons mee moet deel. Hoe nou gemaak?
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Wanneer lig gekontrasteer word met duisternis, handel dit oor die twee Koninkryke wat teenoor mekaar staan. Messias as ons Geregtigheid staan ook teenoor Satan wat die leraar is Torahloosheid (Belial). Daar kan dus geen harmonie wees tussen ‘n Gelowige en ‘n Ongelowige nie. Ons as ‘n Tempel vir Elohiem kan dan geen gemeenskap hê met afgode nie, want dit is duiwels volgens 1 Kor. 10:19 – 20.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Jy mag nie twee soorte saad in jou wingerd saai nie. Wanneer ons hierdie skrif aan ons lewens in Messias wil toepas, kom daar baie interessante dinge na vore. Ons moet dit in gedagte hou dat in die Torah van Moses, die Torah sodanig gegee is dat daar letterlike en fisiese dinge GEDOEN moes word. Messias het toe gekom en Hy het begin om die vervulling van die Torah te “leer”. Dit het Hy gedoen deur meestal gelykenisse te vertel.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Deut. 22:11 ” Jy mag geen gemengde stof, wol en linne tegelyk aantrek nie.” Om te verstaan hoe hierdie Torah toegepas word, moet ons begin by hierdie Torah maar voortgaan tot so ver as Openbaring. Die mense wat Moses alleenlik volg, wat sonder die MelekTzadekskrifte is, het dit nie. Maar selfs as hulle daarna sou verwys (soos die Anti-Evangeliste wat die Skrifte verdraai), verhoed die feit dat hulle Messias verloën, dat hulle hierdie Torah kan toepas.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
In die Torah en spesifiek in die Torah van Moses was al die instruksies oor “Hoe” die Torah van “JaHUaH Elohiem” toegepas moet word neergeskryf en duidelik gedefinieer, sodat elkeen dit kon hou. Wanneer ons egter by die Nuwe Testament kom, vind ons dat hierdie duidelike Instruksies nà Messias JaHUsha se Offerdood, nie uitgeleef kan word sonder ‘n Tempel, sonder ‘n Levitiese Priesterskap en sonder die sisteem van Diere-offerandes nie.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Wanneer die lig vir ons opgaan aangaande Messias JaHUsha sonder Torah, of die “Torah van Moses” sonder Messias JaHUsha dan gaan ‘n mens deur sekere stadiums van groei in hierdie Waarheid aangaande die realitiet van die Geestelike Koninkryk van die Hemel, teenoor die Letterlike Fisiese Israel wat daar was.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Paulus sê in 1 Kor. 5:8 “Laat ons dan feesvier (die “Moed” hou) …”. Hierdie Poort in tyd om met JaHUaH te ontmoet, is nog steeds op ons van toepassing. Word ons geroep om JaHUaH se “Moed” te hou as ‘n “Chag” volgens die “Torah van Moses” soos wat Judaïsme doen … of … word ons geroep om dit te hou op die Nuwe en Lewende Weg in Messias.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Wanneer dit in Byeenkomste by sulke dinge kom soos “uiterlike voorkoms”, “Hoofbedekkings” ensomeer, word ons dikwels verwys na die “Torah” en die Levitiese Priesterskap. Die Kleredrag vir die Levitiese Priesterskap word vir ons gegee in Exodus 28. Maar ons is egter Priesters in die Orde van MelekTzadek in Messias JaHUsha en nie … Levitiese Priesters onder die “Torah van Moses” nie.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
Sommige sal aanhaal: “Werk jou eie heil uit …” … maar dan word hulle dissipels van ander mense. Daar is egter ‘n subtiele onderskeiding. Maak die Ruach HaKhodesh jou Leraar en wanneer mens dan die WOORD van JaHUaH bestudeer, sal dit ‘n Lamp vir jou word, om jou pad mee te verlig. Ons word geroep om in ‘n direkte verhouding met JaHUaH te wees deur JaHUsha, in die Krag van die Ruach HaKhodesh.
Vir Volledige PDF, kliek hier.