Die Koninklike septer van Gen. 49:10 behoort nou aan MelekTzadek JaHUsha as “Silo” wat gekom het (Joh. 18:37, Joh. 19:19).
Diè gebeure was een van die vele wat vir ons aandui dat daar ‘n oorskakeling was vanaf ‘n aardse Koninkryk na ‘n Hemelse Koninkryk, vanaf die Levitiese priesterskap met die Torah van Moses, na die Melgisèdekpriesterskap met die Torah van Messias.
Die “septer van Juda” en “die septer van Silo” is twee koninkryke. Eersgenoemde was die fisiese koninkryk van Israel en laasgenoemde is die Koninkryk van die Hemel wat ‘n verborgenheid was (Rom. 16:25 – 26, Kol. 1:26 – 27) wat aanvanklik deur Johannes die Doper verkondig is, asook deur JaHUsha en Sy apostels.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
