Saam met die instruksie om die Fees van Tabernakels (die Loofhuttefees) te vier, het ook die opdrag gekom om vrolik te wees. Dis ‘n tyd om vrolik te wees as die Verlosser van die wêreld gebore word.
Weens wêreldwye Kersfeesvierings is die skriftuurlike herdenking van JaHUsha se koms na die wêreld feitlik heeltemal uitgewis. JaHUsha se geboortedag was nie op 25 Desember nie. Dit is ‘n datum wat ‘n ander betekenis verteenwoordig.
Sien ook: DIE WARE OORSPRONG VAN KERSFEES
Vir Volledige PDF, kliek hier.
