Daniël 9 se inhoud bevat die kosbare en meestal onontdekte Skat van die tydstip waarop die Gesalfde (JaHUsha), JaHUaH se Verbond met Abraham sou kom bekragtig het. Daniël was ‘n geliefde man en JaHUaH vertrou diè Skat aan hom toe. Dit is ons voorreg vandag om die besondere Skat “uit te grawe” of uit te pluis, want dis diep weggebêre onder valse verklarings en misleiding, van toeka af tot nou.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
