BETHEL (House of El) – Schematic Representation

According to Heb. 3:1 – 6 there is a distinction between the House of Moses and the House of the Son as a BethEl.

BethEl means ‘House of El’.

In the accompanying sketch it is depicted how the ‘House of El’ was the House of Moses until the House of the Son manifested with the coming of YaHUsha Messiah.

Yet it all began in Paradise and it will eventually end in Paradise, according to Rev. 21 – 22.

All these are depicted step by step in the shematic representation of the House of Elohim, together with explanatory notes.

For Full Pdf, click here.

YAHUAH IS MY BANNER

YaHUaH has hidden symbolic “word pictures” in Scripture that depict the core truths of our faith, especially in the first five books which Moses recorded.  It is like hidden gems within the written history.  

We must therefore not only read literally, but we must also read the word pictures, as they confirm and unfold the New Testament.  It serves as prophecies about YaHUsha as Messiah, His Kingdom of Heaven as well as of a Spiritual Israel as His people. 

These word pictures enable us to understand a spiritual truth by means of the known physical history, as the physical is a shadow image of the spiritual (cf. 1 Cor. 10:11).

In Ex. 17:8 – 16 Moses sits on the rock with his raised staff.  From this depiction we get an important truth about what YaHUsha came to do for us which must be held high like a Banner.

For Full PDF, click here

DIE MELGISÈDEKORDE TEENOOR DIE LEVITIESE PRIESTERLIKE ORDE

Wat ons moet verstaan is dat die Levitiese priesterskap nà die koms van JaHUsha Messias opgevolg is deur die Melgisèdekpriesterskap wat onderbreek was toe die volk die Goue Kalf aanbid het.

Die Tien Gebooie was aanvanklik die enigste Verbond met die Volk wat JaHUaH “My” Verbond genoem het.  Hierdie ‘Boek van die Verbond’ is toe binne-in die Verbondsark geplaas.

Toe Israel hierna hierdie Verbond verbreek het deur die Goue Kalf te aanbid, is ‘n Wetboek, nl. die Levitiese Wet, BYGEVOEG.. 

Hierdie Bygevoegde Wetboek is aan die kant van die Verbondsark geplaas, want dit sou tydelik wees, omdat JaHUsha sou kom om vir eens en vir altyd vir hierdie oortredinge te betaal waarop Hy toe daardie Wetboek vervul het, en die Melgisèdekorde waarin JaHUsha as die Koning en Priester opereer het toe hervat, gepaardgaande met Messias JaHUsha se Torah wat die Tien Gebooie is, SONDER die Bygevoegde wet, soos wat Hy dit Matt. 5 mooi verduidelik het.

Die Skrif bevestig al hierdie gebeure haarfyn.

Vir die Volledige PDF, kliek hier.

DIE VERHEERLIKING OP DIE BERG

JaHUsha en drie van Sy dissipels het die berg opgegaan om te bid.  Terwyl Hy gebid het, het Sy voorkoms verander en Sy klere het helderwit geskitter.

‘n Berg in die Skrif simboliseer ‘n Koninkryk, in hierdie geval, die Koninkryk van die Hemel.

Wat die Verheerliking op die Berg ten doel gehad het was omJaHUsha se “Seunskap” as ‘n vervulling van die Wet en Profete te bevestig en TESAME daarmee Sy toekomstige heerlikheid te demonstreer as voorbereiding vir wanneer die langverwagte GEESTELIKE Koninkryk van die Hemel in Hand. 2 sou manifesteer nà Sy dood en hemelvaart. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

WHO IS MELCHIZEDEK – An Animation

This is an animated explanation of Melchizedek in less than 10 minutes by Bible Animations.

Melchizedek is a man who served as King of Salem, later known as Jerusalem. His name means king of righteousness and his position is not only king but also priest of the God most high. His one physical appearance in scripture is very interesting and what is said about him later adds more depth to the mystery.

WHO IS MELCHIZEDEK (Animation) 9:17 minutes

KONINGS EN PRIESTERS OF ‘N KONINKRYK VAN PRIESTERS

Sê die Skrif dat ons konings en priesters is of sê dit dat ons ‘n Koninkryk van priesters is?

Hierdie vraag kom na vore wanneer ons na die verskillende vertalings kyk van Open. 1:6 en Open. 5:10.

Wat is dit dan veronderstel om te wees? Konings of koninkryk?

Vir die Volledige PDF, kliek hier.

KINGS AND PRIESTS OR KINGDOM OF PRIESTS

Does Scripture say that we are kings and priests or does it say that we are a Kingdom of priests?

This question comes forward with the different translations of Rev. 1:6 and Rev. 5:10.

Some say “kings” and some say “kingdom”.

What should it be?

For Full PDF, click here.

THE DIFFERENCE BETWEEN BEING A NATION ‘OF’ PRIESTS AND BEING A NATION ‘WITH’ PRIESTS by Leona Craythorne

Those that have read the New Covenant Book of Hebrews have to be aware that nine times YaHUsha is identified as our Malak-Tsadyq High Priest;  confirmed by Ps. 110. 

Now if YaHUsha is our Malak-Tsadyq High Priest and we by 1 Peter 2:9 are being called into that Priesthood,  it would become of paramount importance to understand and know what that Malak-Tsadyq Priesthood is all about.

For Full PDF, click here.

DIE PAD VANAF MITZRAYIM (Egipte) NA YERUSHALAYIM (Jerusalem)

Ons geestelike reis is ook vanaf ‘n Egipte na ‘n Jerusalem, daarom die ooreenkoms in die Hebreeuse name van Egipte en Jerusalem.  Die Hebreeuse woord vir Egipte is “Mitzrayim”.

Die uitgange van beide “Mitzrayim” en “Yerushalayim” is “-ayim”.  Dit is die grammatikale “dual”-uitgang in Hebreeus, wat aandui dat iets “dubbeld” is, bv. …..

As in previous periods, the dual marker in Modern Hebrew is the ending יים- -áyim, which indicates the component ‘two’. It occurs in newly formed common nouns like מספרייםmisparayim ‘scissors’, מכנסיים mix̱nasayim ‘trousers, משקפיים mišqafayim ‘(eye) glasses’, אופנייםʾofanayim ‘bicycle’. Many of these newly formed nouns are pluralia tantum, some of which are formed in miCCaCayim pattern. A few place names are also formed in the same way, e.g., גבעתייםgivʿatayim ‘(having) two hills’, בארותיים beʾerotayim ‘(having) two wells’, as in the past (Schwarzwald 1996)

Die uitgange van die name “Mitzrayim” en “Yerushalayim” dui dus aan dat dit plekke is wat tweeledig is, omdat daar ‘n aardse Egipte en Jerusalem sowel as ‘n geestelike Egipte en Jerusalem is.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

SHAVUOT, DIE VERLOWINGSVERBOND

Shávuot is die laaste fees van die lentefeeste.  Die feeste van Israel is die bloudruk vir die vervulling van profesie. Net soos wat die volk Israel dit aanvanklik fisies beleef het en later jaarliks moes gedenk het, is die eerste helfte van die feeste volkome deur JaHUsha vervul.  Die ander helfte, die herfsfeeste, sal grootliks vervul word wanneer Hy weer kom vir Sy Bruid.

Die Israel van Elohiem (Gal. 6:16) het ontstaan as ‘n Koninklike Priesterdom (1 Pet. 2:9, vgl. Ex. 19:6).  Dit is net moontlik as Israel op een of ander wyse aan die Koning, JaHUsha, verbind kan word.  Diè verbintenis is ‘n liefdesverhouding.

Wanneer ‘n paartjie besluit om verloof raak, word hulle ook aan mekaar verbind.  ‘n Verlowing is ‘n verbond.

Vir Volledige PDF, kliek hier.