TREE OF LIFE

In the opening pages of the Bible, Elohim gives humanity a gift that they quickly forfeit. It is the gift of Eternal Life that comes by eating from the Tree of Life.

In this video, The Bible Project explores the meaning of this powerful image and how sacred trees play a key role throughout the story of the Bible.

It all leads up to YaHUsha Himself, who died UPON A TREE so that He could become a “new” TREE OF LIFE for all Humanity (Adam’s offspring).

TREE OF LIFE

TOE SILO GEKOM HET

Die Koninklike septer van Gen. 49:10 behoort nou aan MelekTzadek JaHUsha as “Silo” wat gekom het (Joh. 18:37, Joh. 19:19). 

Diè gebeure was een van die vele wat vir ons aandui dat daar ‘n oorskakeling was vanaf ‘n aardse Koninkryk na ‘n Hemelse Koninkryk, vanaf die Levitiese priesterskap met die Torah van Moses, na die Melgisèdekpriesterskap met die Torah van Messias.

Die “septer van Juda” en “die septer van Silo” is twee koninkryke.  Eersgenoemde was die fisiese koninkryk van Israel en laasgenoemde is die Koninkryk van die Hemel wat ‘n verborgenheid was (Rom. 16:25 – 26, Kol. 1:26 – 27) wat  aanvanklik deur Johannes die Doper verkondig is, asook deur JaHUsha en Sy apostels.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

BET-EL

Om die einde van alle dinge te verstaan, moet ons  die begin eers goed verstaan.  Ons moet derhalwe ‘n deeglike kennis van Genesis hê om Openbaring te kan verstaan.  Maar Genesis is ook soos ‘n fondasie waarop die hele Skrif gebou is en van die heel eerste letter en woord af, is daar vir ons ‘n kernboodskap.  

JaHUaH het van die begin af ‘n “Huis” geskep.  “Huis” word op ander plekke in die Woord gebruik as ‘n sinoniem vir “Koninkryk” (Mat. 23:38, Joh. 14:2, Mat. 13:24, 27 52).

Die verhaal van die mens en sy Skepper begin in die Paradys.  Dis die eerste Huis wat die Skepper daar gestel het, naamlik die Tuin van Eden (wat “Genot” beteken), wat ook die Koninkryk van Elohiem is.  Daar het die mens met JaHUaH gewandel, Hom gesien en met Hom gepraat.  Daar was alles wat hulle nodig gehad het om suksesvol te kon lewe.  Maar hulle het hierdie Huis verloor as gevolg van hulle sonde van ongehoorsaamheid.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

JOSEPH IN THE TYPOLOGY OF YAHUSHA

The garment of Joseph/YaHUseph is what identified YaHUseph to Jacob/Yakov and it was covered with blood, so he assumed YaHUseph was dead …. only to appear alive at a later time, when he revealed himself to his Family as YaHUsha has done in our day.

For Full PDF, click here.


DIE ROETE TERUG NA EDEN VIA DIE OOSTELIKE POORT

Nà die Sondeval is Adam en Eva uit die Tuin uitgedryf, terwyl Gerubs die poort aan die oostekant bewaar het sodat hulle nie kon teruggaan soontoe nie.

Daarna was die hele oogmerk met die oprigting van die Tabernakel en Tempel om die mens weer “herstel te kry” in Eden, m.a.w. …………  in die teenwoordigheid van JaHUaH.

Dit kan net geskied deur die oostelike poort as die plek van in- en uitgang. Dis dus belangrik om diè Poort te identifiseer soos wat met hierdie ontleding van Skrif gedoen is.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

JOSEPH’S GARMENT, A COAT OF MANY COLOURS?

It was not really a coat of many colours that Joseph got from his father, but “a long garment with sleeves”.  That was the robe that indicated the position of the Firstborn (which was not always the physical Firstborn but a position of pre-eminence as with Ephraim and Manasseh).  Joseph was a type of YaHUsha who had this position of pre-eminence of the Firstborn over all of Creation, Col. 1:15 – 16. 

From the beginning there was the Order of Melchizedek that operated through the Firstborn, but after  the worshipping of the Golden Calf, the Levitical Order was TEMPORARILY put in place – read Numbers 3 – where all the Firstborn were exchanged with Levites. 

When YaHUsha came, He came as the Firstborn and as the High Priest of the Order of Melchizedek and that put an end to the temporary Levitical Order.

John the Baptist who was a Levite, transferred the Priestly position to YaHUsha when he baptised Him, as YaHUsha was from the tribe of Judah. 

YaHUsha’s robe which was not torn (Mat. 27:35), was symbolic of His position as Firstborn and also as the High Priest in the Order of Melchizedek, as Caiaphas tore his High Priestly robe which ended the temporary Levitical Order (Matt. 26:64 – 65, Mark. 14:62 – 63). 

Read more about Joseph/YaHUseph and the “long garment with sleeves” as Barbara M. Bowen described it in her book “Strange Scriptures that perplex the Western Mind”.

For Full PDF, click here.

WHO WAS MELCHIZEDEK IN GEN. 14:18? Were the Pyramids built before the Flood?

Could Melchizedek, King of Salem in Gen. 14:18 be really Shem? The truth is that Shem had been dead for about 500 years by the time Abram was born. Original Hebrew has differences in the genealogies VERSUS those of the Masoretic Text that seems to had been corrupted as the Leadership of Judaism did not want to accept YaHUsha as High Priest of the Restored Order of Melchizedek. This video is to be watched together with “HOW LONG WERE THE ISRAELITES IN EGYPT?

IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD

Die Apostel Johannes is telkens wanneer hy die pen opneem daarop uit om JaHUsha as Verlosser se identiteit uit te lig vanuit Gen. 1.  Dit kom na vore in Joh. 1, 1 Joh. 1, Open. 1 en Open. 21 – 22 waar JaHUsha se prominente eienskappe beklemtoon word, nl. …

  • Elohiem die Woord wat vlees geword het,
  • die Lig van die wêreld,
  • die Lamp vir ons voet asook die
  • Lam van Elohiem,

Volg saam die geïnspireerde verband tussen diè spesifieke skrifgedeeltes.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

MISLEIDING SEDERT GENESIS

Die tema van die owerspelige vrou waarvan ons uiteindelik lees in Open. 17, het sy onstaan sedert Genesis.  Dit was in die  Tuin van Eden waar Eva verlei is deur die Slang, die Engel van die lig wat genoem word Lucifer en Satan.  Paulus waarsku dat daardie Engel van die lig nog steeds werksaam is net soos wat dit in die tuin was.  Dit geskied deur valse apostels, bedrieglike arbeiders wat lering bring, boodskappers van die Satan wat hulle voordoen as apostels van Messias.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE BEKER VAN JAHUSEF

JaHUaH gebruik gewone lewensverhale van eertydse mense in die Woord om vir ons profetiese waarhede oor te dra.  Gewone lewensverhale is ook ‘n goeie verskansing van evangeliese waarhede, sou dit op een of ander manier deur vals lering gekontamineer word. 

So wonder mens hoekom Josef (JaHUsef) sy beker in Benjamin se sak laat sit het, behalwe vir die feit dat hy die broers se gesindheid wou beproef, naamlik of hulle Benjamin gaan beskerm en of hulle hom gaan behandel soos wat hulle JaHUsef behandel het.  Daar is ‘n wonderlike, dieper, evangeliese juweel in hierdie verhaal, wat te doen het met die verhouding tussen ‘n man en sy vrou, tussen Bruidegom en Bruid.

Vir Volledige PDF, kliek hier.