DIE WINGERD VAN DIE AARDE EN DIE WARE WYNSTOK

Wanneer mens na die eindtydse oeste van Open. 14 kyk, is dit belangrik om te verstaan dat die wingerd van Open. 14 nie die “Ware Wynstok” is nie, maar die wingerd wat die Vyand gekaap het.

JaHUaH het Israel as ‘n wingerd geplant (Jes. 5:7), maar daardie wingerd is deur die Vyand binnegedring en verontreinig en het toe wilde druiwe voortgebring wat bedwelmende drank opgelewer het wat na die dood lei, die ewige dood, maar JaHUsha is die Ware Wynstok wat ware drank oplewer wat vir ons die ewige lewe gee.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE EARTHLY ESCHATOLOGICAL VIEW VERSUS THE HEAVENLY

Messiah YaHUsha came proclaiming:   “The Kingdom of Heaven/Elohim is at hand (nigh)” … with EliYaHU/John the Baptist preparing the way for the Restoration of the MelekTzadek Order of Priesthood to REPLACE the temporary Levitical, which happened at the Stake when Caiaphas tore his High Priest Robe of Office and the Temple curtain was miraculously torn.

But today we have two systems.

For Full PDF, click here.

SEUNS VAN BELIAL

Hofni en Pinehas, word “seuns van Belial” genoem.  Hulle het nie aan JaHUaH behoort nie.  Hulle het Hom nie “geken” nie en het in rebellie nie Sy torah gehou nie terwyl hulle as priesters in die Huis van JaHUaH gedien het. 

Hulle is vir ons tipes van die Torahlose van 2 Thess. 2 wat in die geestelike tempel sit wat as seun van die verderf geopenbaar sal word voor die wederkoms van JaHUsha.

So sal mens Torahloos wees as mens nie die Torah van Messias JaHUsha hou nie, maar wel die Torah van Moses probeer hou … wat die Eindtydse lokval van Satan is.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

‘N GROOT STEM SOOS VAN ‘N BASUIN

Die blaas van die laaste basuin hou o.a. verband met die eerste opstanding en is ‘n toekomstige tydperk waarna ons as Gelowiges uitsien, maar dis ‘n proses om daar te kan uitkom.  Om die groter prentjie in hierdie verband te kan verstaan moet ons gaan kyk hoe die sewe basuine van Openbaring geanker is in die Torah en wat Paulus vir ons dan op grond daarvan na vore gebring het en dit dan weer vergelyk met dit wat JaHUsha “geopenbaar” het aan Johannes daar op Patmos. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE TWEELING VAN DIE EINDTYD IN BARENSNOOD VIR EERSGEBOORTEREG

Daar is ‘n tweeledige magsstryd tussen Lig en Duisternis wat al hoe meer na die oppervlak kom wat pynlik is vir ons as die bewoners van hierdie wêreld.  Dit manifesteer soos geboortepyne soos wat ‘n tweeling in een skoot is en stoei oor watter een eerste gebore moet word. Daar was twee stelle tweelinge wat vir ons beduidend is, nl. diè van Rebekka en diè van Tamar. 

Hierdie 2 tweelinge in die Torah hou verband met die groter profetiese plan wat vir ons aandui hoedat daar ‘n oorgang vanaf ons huidige Era sal wees na die volgende Era, nl. ons “Ingang in die Beloofde Land” (Open. 21 – 22) wat die Koninkryk van Elohiem is. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

DIE KOP-AAN-KOP BOTSING BY KARMEL

Ons onthou Karmel as die plek waar Elia deur middel van ‘n publieke kompetisie die volk laat verstaan het wie is die ware Elohiem,  wie is die ware Magtige van Israel.  Dit was ‘n botsing tussen die vals profete van Baäl en Ashera en die Een Ware Elohiem van Israel.

Dit gaan by Karmel oor die Denke van die gelowige, m.a.w. hoe mens iets insien of verstaan. Vir ons is die Karmelkonflik “tussen ons ore”.

Vir Volledige PDF, kliek hier

DIFFERENTIATE TORAH TO ESCAPE DECEPTION

There is a difference between the “Torah of Moses” and the “Torah, Instruction or Doctrine of Messiah YaHUsha” in applying the “Torah of YaHUaH” in our lives.  The two kinds of YaHUaH’s Torah is also described as the “Book of the Covenant” versus the “Book of the Law” in Scripture.

Some call the Torah of Messiah YaHUsha the “Spiritual Torah”.  Messiah said … “now, my Kingdom is no longer from this place” (John 18:36).

For Full PDF, click here.

THE FINAL ENDTIME TEST: Balaam-type Assimilation with the Anti-Messiah Kingdom

There was a Final Test for “Israel from Sinai” before they left the “Wilderness” of the Plains of Moab, and so is there for us in Messiah YaHUsha, before we leave the “Wilderness” of the Peoples, where YHWH pleads with us where we have been exiled.

It is about Assimilation ……. leading to compromise …… leading to a “Mixture” … the Tactics of Our Enemy.

For Full PDF, click here.

DIE FINALE TOETS: Die Assimilasie van Bileam met die Koninkryk van die Antimessias

Daar was ‘n Finale Toets vir Israel vir die tydperk vanaf Sinai tot net voordat hulle die Woestyn van die Vlaktes van Moab kon verlaat.  So is daar ook ‘n Finale Toets vir ons wat in Messias JaHUsha is, voordat ons die “Woestyn” van die Volke kan verlaat, waarin ons verban was en waar JaHUaH met ons pleit.

Dis die Toets van Assimilasie, wat lei tot kompromie wat weer lei tot ‘n “Mengsel”.  Dit is die uitgeslape taktiek van ons Vyand.

Vir Volledige PDF, kliek hier.