The popular view of who Gog is comes from C.I. Scofield's Reference Bible which has been reprinted many times.
It divides the Bible into dispensations which are not in harmony with the Truth of the Word.
Before Scofield, Darby was the original author of this 'System of Dispensations'.
Scofield's dispensations go hand in hand with Zionism.
But what does the Word really say about Gog and Magog and what was the view before Scofield and Zionism.
For Full PDF, click here.
This document should be read in conjunction with the following documents:
GOG OF THE LAND OF MAGOG
C.I. SCOFIELD
JOHN NELSON DARBY AND THE SECRET RAPTURE
THE HOUSE OF ROTHSCHILD
Category: End Times
SCOFIELD SE INTERPRETASIE VAN GOG EN MAGOG
Die gewilde siening oor wie Gog is, is afkomstig van C.I. Scofield se Refence Bible wat al baie herdruk is.
Dit verdeel die Bybel in dispensasies wat nie strook met die Waarheid van die Woord nie.
Voor Scofield was Darby die oorspronklike outeur van die hierdie ‘Stelsel van Dispensasies’.
Scofield se dispensasies loop hand aan hand met Sionisme.
Maar wat sê die Woord oor Gog en Magog en wat was die siening vòòr Scofield en Sionisme.
Hierdie dokument moet saam gelees word met die volgende dokumente:
- GOG VAN DIE LAND MAGOG
- C.I. SCOFIELD
- JOHN NELSON DARBY EN DIE GEHEIME WEGRAPING
- DIE HUIS VAN ROTHSCHILD
Vir die Volledige PDf, kliek hier.
DIE BOEK VAN MELEÁGI: AGTERGROND EN PROFESIE
Die skrywer is onbekend. Die naam beteken: ‘My Boodskapper’.
Die boek is ‘n dialoog tussen JaHUaH en Israel. Dis ‘n ernstige vermaning om terug te keer na die Verbond. Dis ook ‘n belofte van die Messias wat sal kom, asook van die Voorloper van Messias nl. Johannes die Doper.
Dis ook ‘n belangrike laaste Ou Testamentiese profesie oor 70 n.C. se verbranding van Jerusalem en die Tempel as die einde van fisiese Israel.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
GOG OF THE LAND MAGOG, THE CHIEF PRINCE OF MESHECH AND TUBAL
The prophecy in Ezek. 38 and 39 are much challenged in modern times.
As a very brief summary of the book, it can be said that the core of the book of Ezekiel deals with the more than once destruction of the temple (Solomon’s temple, Herod’s … as well as the attack on the Heavenly Tabernacle).
With the first destruction of Jerusalem and Solomon’s temple (586 BC), the Destroyer was not yet called ‘Gog’.
Prophetic Gog was allowed by YaHUaH to destroy Jerusalem and the rebuilt temple (which Herod had modernized), so that it could bring a final end to the Old Testament era, which was in 70 AD.
Prophetic Gog’s final attack is then on the New Jerusalem and the Heavenly Temple/Tabernacle of the Kingdom of Heaven (2 Thess. 2:1 – 4) which relates to the approaching end of our current era.
That Gog’s involvement is in connection with the ending of both the Old Testament era and the New Testament era, is also confirmed in YaHUsha’s prophetic speech in Matt. 24, when the disciples asked Him two questions and He answered them in such a way that they respectively indicate the ends of both of the two different eras.
Ezekiel’s prophecy is therefore double layered, but the tendency is to think only of our era when interpreting Gog, therefore we need more light in connection with the interpretation regarding both eras.
To just ignore the end of the Old Testament era in 70 AD, leads to a deceptive perception which unfortunately causes one to work with Gog while he is creating a way for himself in our era.
For the Full PDF, click here.
GOG VAN DIE LAND MAGOG, DIE HOOFLEIER VAN MESEG EN TUBAL – ESEG. 38 – 39
Die profesie in Eseg. 38 en 39 word baie uitgedaag in moderne tye.
As ‘n baie kort opsomming van die boek kan gesê word dat die kern van die boek Esegiël handel oor die meer as een keer se vernietiging van die tempel (Salomo s’n, Herodus s’n …. asook die aanslag op die Hemelse Tabernakel).
Met die eerste verwoesting van Jerusalem en Salomo se tempel (586 v.C.), was Vernietiger nog nie ‘Gog’ genoem nie..
Profetiese Gog is wel aanwesig m.b.t die vernietiging van Jerusalem en die herboude tempel (wat Herodus gemoderniseer het), sodat dit ‘n finale einde kon bring aan die Ou Testamentiese era, wat in 70 n.C. was.
Profetiese Gog se laaste aanslag is dan op die Nuwe Jerusalem en die Hemelse Tempel/Tabernakel van die Koninkryk van die Hemel (2 Thess. 2:1 – 4) wat betrekking het op die naderende einde van ons huidige era.
Dat Gog se betrokkenheid in verband met beide die Ou Testamentiese era en Nuwe Testamentiese era se eindes is, word ook bevestig in JaHUsha se profetiese rede in Matt. 24 toe die dissipels vir Hom twee vrae gevra het en hy dit so beantwoord het dat dit onderskeidelik op beide van die twee verskillende eras se eindes dui.
Esegiël se profesie is dus dubbeld gelaag, maar die neiging is om net aan ons era te dink wanneer Gog geïnterpreteer word, daarom benodig ons meer lig in verband met die interpretasie met betrekking tot beide eras.
Om die Ou Testamentiese Era van 70 n.C. net te ignoreer, lei tot ‘n misleidende persepsie wat ongelukkig veroorsaak dat ons saam met Gog werk om vir hom ‘n pad gebaan te kry in ons era.
Vir die Volledig PDF, kliek hier.
Lees hierdie dokument saam met: SCOFIELD SE INTERPRETASIE VAN GOG EN MAGOG
DIE HUIS VAN ROTHSCHILD
In kort gesê is deel van die identiteit van Gog in ons tyd, die Rothschilds. Kom ons kyk hoe die Huis van Rothschild na die finansiële troon van die hele wêreld gebring is.
Toe Rothschild op die toneel gekom het, was daar reeds Joodse gesinne in baie stede deur Europa wat stewig verskans was as geldskieters, soos wat bankiers in daardie dae genoem is. In sy vroeë loopbaan het Mayer Amschel Rothschild vir hulle gewerk.
Mayer Amschel was ‘n Jood en is gebore in 1743. Hy sterf op 29 September 1812. Die oorspronklike bedoeling was dat hy ‘n rabbie sou word, maar nadat sy pa oorlede is in 1754, het Mayer Amschel sy rabbynse studies laat vaar sodat hy as ‘n bankier en geldskieter kon werk in Hannover. Hy was ‘n Jood, maar het die van “Rothschild” aangeneem na aanleiding van die rooi skild wat hy bokant die deur van sy huis gehang het waar hy sake gedoen het.
Rothschild beteken letterlik “Rooi Skild” in Duits. Hierdie skild het ‘n rooi heksagram as ster ingesluit wat later deur die Sionistiese beweging oorgeneem is en tans pronk dit op die Israeliese vlag as ‘n blou ster. Hierdie 6-puntige ster kan meetkundig geïnterpreteer word as 666. Natuurlik is 666 die nommer van die merk van die dier van Openbaring hoofstuk 13.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
DIE LOSKOPING VAN DIE AARDE Openbaring 4 – 5
Wie is waardig om die verseëlde boekrol te neem en die seëls daarvan te breek? Wie kan die aarde uit die heerskappy van die Teenstander losmaak?
Ons ken titelaktes as bewys van eienaarskap. JaHUaH/JaHUsha was die Skepper van die aarde en dus die Eienaar daarvan, daarom is Hy die enigste Een wat na vore kan kom as daar na die Houer van die “titelakte” van die aarde gesoek word.
JaHUsha as die Skepper-Eienaar sowel as die “Naasbestaande” van Adam, is die enigste regmatige Losser, terwyl Hy as die Gelsagte Lam self ook die losprys is.
Hy alleen is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak wat stap vir stap sal lei na Sy geopenbaarde koningskap en heerskappy oor Sy eindom as die “Koning van die Konings” en die “Heerser van die heersers”.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
“GEGENEREER” EN DIE BEVESTIGING VAN KONINGSKAP
JaHUsha is met ‘n verheerlikte liggaam as “die Seun van Elohiem” opgewek (gegenereer) as vervulling van Psalm 2.
Voordat Maria Magdalena Hom kon aanraak moes Hy opgevaar het vir ‘n rede.
JaHUsha tree uiteindelik op in Sy koninklike amp op die Dag van JaHUaH se toorn.
Vir Volledig PDF, kliek hier:
“BEGOTTEN” AND THE CONFIRMATION OF KINGSHIP
YaHUsha was resurrected/begotten with a glorified body as “The Son of Elohim” in fulfillment of Ps. 2.
He had to ascend for a reason before Mary Magdalene could touch Him.
YaHUsha finally acts in His royal office on the Day of YaHUaH’s wrath.
For Full PDF, click here.
NIMROD, BABEL AND THE BEAST
We read in Scripture about the Beast with the seven heads and from them spring the different horns.
It is interesting that prophecy portrays Babylon as a “beast” in Daniel and in Revelation. Nebuchadnezzar as the king of Babylon became like a beast because he did not honour YaHUaH.
For Full PDF, click here.
