The popular view of who Gog is comes from C.I. Scofield's Reference Bible which has been reprinted many times.
It divides the Bible into dispensations which are not in harmony with the Truth of the Word.
Before Scofield, Darby was the original author of this 'System of Dispensations'.
Scofield's dispensations go hand in hand with Zionism.
But what does the Word really say about Gog and Magog and what was the view before Scofield and Zionism.
For Full PDF, click here.
This document should be read in conjunction with the following documents:
GOG OF THE LAND OF MAGOG
C.I. SCOFIELD
JOHN NELSON DARBY AND THE SECRET RAPTURE
THE HOUSE OF ROTHSCHILD
Category: Deception/Misleiding
SCOFIELD SE INTERPRETASIE VAN GOG EN MAGOG
Die gewilde siening oor wie Gog is, is afkomstig van C.I. Scofield se Refence Bible wat al baie herdruk is.
Dit verdeel die Bybel in dispensasies wat nie strook met die Waarheid van die Woord nie.
Voor Scofield was Darby die oorspronklike outeur van die hierdie ‘Stelsel van Dispensasies’.
Scofield se dispensasies loop hand aan hand met Sionisme.
Maar wat sê die Woord oor Gog en Magog en wat was die siening vòòr Scofield en Sionisme.
Hierdie dokument moet saam gelees word met die volgende dokumente:
- GOG VAN DIE LAND MAGOG
- C.I. SCOFIELD
- JOHN NELSON DARBY EN DIE GEHEIME WEGRAPING
- DIE HUIS VAN ROTHSCHILD
Vir die Volledige PDf, kliek hier.
IS GEN. 15 SE GRONDGEBIED VIR EWIG
Gen. 15:18 Op dié dag het JaHUaH met Abram ‘n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag geeEk hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:
Die evangelie in die Nuwe Testement rus op hierdie Verbond in Gen. 15 as ‘n fondasie en word dit dan ‘n “Ewige Verbond” genoem.
Maar kom ons kyk na die woordjie ‘ewig’. Dit is die Hebreeuse woord ‘olam’ en het nie altyd die betekenis van ‘n oneindigheid wat nooit ophou nie, maar dit beteken heel partykeer ‘n langdurige tyd wat “buite sig” is, in ander woorde: ‘n onbepaalde lang tyd.
Orals waar ‘Olam’ gebruik is, beteken dit dan nie noodwendig bloot ‘oneindigheid’ nie. As iets wel oorgedra is vanuit die O.T. na die N.T., ja dan is dit wel ter sprake. As dit nie oorgedra is nie, dan word daardie aspek in die N.T. egter geestelik vervul, soos hier met die geografiese gebied wat aan Abraham en sy nageslag belowe is.
In die Nuwe Testament sien ons dat die fokus vanaf ‘n geografiese gebied verskuif het na …. ‘n Persoon, nl. JaHUsha Messias en Hy het die Hemelse koninkryk verkondig … nie die aardse nie. Die Koninkryk van die Hemel is geestelik, net soos wat die “sterre van die hemel”-nageslag geestelik is. Die dissipels het gesukkel om dit te verstaan.
Vir Volledig PDF, kliek hier.
DIE NEIGING OM PAULUS EN HEBREËRS TE BEVRAAGTEKEN
Wanneer mense in aanraking kom met die leringe van die Hebreeuse wortels, is dit nie te lank nie voordat een of ander leermeester aan daardie kant hulle doelbewus of subtiel gaan probeer wegkry van die fundamentele boeke van Paulus asook Hebreërs ens. totdat mens naderhand aan die anderkant uitkom met so te sê geen Nuwe Testament nie.
So word mens se geloof in JaHUsha as Messias boek vir boek stelselmatig weggekalwe. Die rede daarvoor is dat die onderhouding van die wette van Moses (die Levietese wette) deur hulle groter gemaak word as JaHUsha en Sy gebooie, so sonder dat mens dit aanvanklik regtig agterkom en hierdie boeke weerlê juis die lering van die Levities-georiënteerde Hebreeuse wortels baie uitdruklik.
Vir die Volledige PDF, kliek hier:
VALENTYNSDAG
Valentynsdag is in wese heidens. Dit kan op geen manier op DEUR Gelowiges in JaHUsha gevier word nie en word selfs deur ander godsdienste verbied. In Indië word ’n Hindoe wat Valentynsdag vier, vervolg. So ook Moslems in Saoedi-Arabië.
Die handelswêreld het Valentynsdag so beset, dat niks wat ’n mens ook al mag sê, dinge sal verander nie. Nie eens Bybelse aanhalings nie. Daar word soveel geld uit Valentynsdag gemaak, dat kritiek as geestelike oorgevoeligheid afgemaak word.
Dis te verstane dat dit vandag, veral in die tydsgewrig waarin ons verkeer, belangrik is om aan verhoudings te werk, veral getroudes. Dis belangrik dat ons vir mekaar tyd moet maak, maar ons kan op ’n spesiale dag besluit waarop ons ons geliefdes wil bederf sonder om Valentynsdag of die simboliek van die ou Babiloniese afgodery daarvoor te gebruik.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
DIE HUIS VAN ROTHSCHILD
In kort gesê is deel van die identiteit van Gog in ons tyd, die Rothschilds. Kom ons kyk hoe die Huis van Rothschild na die finansiële troon van die hele wêreld gebring is.
Toe Rothschild op die toneel gekom het, was daar reeds Joodse gesinne in baie stede deur Europa wat stewig verskans was as geldskieters, soos wat bankiers in daardie dae genoem is. In sy vroeë loopbaan het Mayer Amschel Rothschild vir hulle gewerk.
Mayer Amschel was ‘n Jood en is gebore in 1743. Hy sterf op 29 September 1812. Die oorspronklike bedoeling was dat hy ‘n rabbie sou word, maar nadat sy pa oorlede is in 1754, het Mayer Amschel sy rabbynse studies laat vaar sodat hy as ‘n bankier en geldskieter kon werk in Hannover. Hy was ‘n Jood, maar het die van “Rothschild” aangeneem na aanleiding van die rooi skild wat hy bokant die deur van sy huis gehang het waar hy sake gedoen het.
Rothschild beteken letterlik “Rooi Skild” in Duits. Hierdie skild het ‘n rooi heksagram as ster ingesluit wat later deur die Sionistiese beweging oorgeneem is en tans pronk dit op die Israeliese vlag as ‘n blou ster. Hierdie 6-puntige ster kan meetkundig geïnterpreteer word as 666. Natuurlik is 666 die nommer van die merk van die dier van Openbaring hoofstuk 13.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
THE HOUSE OF ROTHSCHILD
In short, part of the identity of Gog in our time is the Rothschilds. Let’s look at how the House of Rothschild was brought to the financial throne of the whole world.
When Rothschild came on the scene, there were already Jewish families in many cities throughout Europe firmly entrenched as moneylenders, as bankers were called in those days. In his early career, Mayer Amschel Rothschild worked for them.
Mayer Amschel was a Jew and was born in 1743. He died on September 29, 1812. The original intention was that he would become a rabbi, but after his father died in 1754, Mayer Amschel abandoned his rabbinic studies so that he could work as a banker and moneylender in Hannover. He was a Jew, but took the surname “Rothschild”, according to the red shield he hung above the door of his house where he did business.
Rothschild literally means “Red Shield” in German. This shield included a red hexagram as a star, which was later adopted by the Zionist movement and is currently displayed on the Israeli flag as a blue star. This 6-pointed star can be geometrically interpreted as 666. Of course, 666 is the number of the mark of the beast of Revelation chapter 13.
For Full PDF, click here.
WHAT IS THE ORIGIN OF THE ROMAN CATHOLIC CHURCH?
For the first 280 years of Christian history, Christianity was banned by the Roman Empire, and Christians were terribly persecuted. This changed after the “conversion” of the Roman Emperor Constantine.
Constantine provided religious toleration with the Edict of Milan in AD313, effectively lifting the ban on Christianity. Later, in AD 325, Constantine called the council of Nicea in an attempt to unify Christianity.
Constantine envisioned Christianity as a religion that could unite the Roman Empire, which at that time was beginning to fragment and divide.
While this may have seemed to be a positive development for the Christian church, the results were anything but positive.
Just as Constantine refused to fully embrace the Christian faith, but continued many of his pagan beliefs and practices, so the Christian church that Constantine and his successors promoted progressively became a mixture of true Christianity and Roman paganism.
Examples of some of the customs that we still have today that are actually Roman paganism, is Christmast en Infant Baptism.
This following document is compiled by: Got Questions http://www.GotQuestions.org
For Full PDF, click here.
JOHN NELSON DARBY EN DIE GEHEIME WEGRAPING
Die doktrine van die geheime wegraping was nie van altyd af in plek nie. John Nelson Darby (1800 – 1882) het dit in 1830 in die kerk ingebring wat gedurende die era was toe daar ander kultusse ook tot stand gekom het (1830 – 1880).
Die 70 weke in Dan. 9 is ‘n aaneenlopende tydperk, maar Premillenianisme onderbreek die lyn net nà week 69 en voeg dan ‘n “tydelike dispensasie van die kerk” daarin.
Diè “tydelike kerkdispensasie” bestaan volgens hulle gelyktydig te same met fisiese Israel en word dus onderskei van mekaar om sodoende nog steeds plek vir die bestaan van ‘n fisiese Israel te maak. Die 70e jaarweek gaan (volgens hulle) eers weer aan wanneer die geheime wegraping sal plaasvind tesame met ‘n Antichris wat op die aarde gaan verskyn. Maar is dit alles waar?
Premillenialisme maak asof die gemeente van JaHUsha (die kerk) iets is wat later “bygevoeg” is (soos ‘n nagedagte) as ‘n “tydelike substituut” asof JaHUsha “nie Sy koninkryk gevestig kon kry nie toe Hy gekom het nie” en asof Hy nie geweet het dat dit sou gebeur nie, en toe die kerkperiode tydelik geïmplimenteer het. Dis alles vals en ‘n verloëning van die Skrif.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
C.I. SCOFIELD
There are many biographies of Cyrus Scofield on the internet, some in favour of him and some not. What one wants to believe will correspond with whether one wants to believe in “the secret rapture” or not. The question to ask is: “Do we want to know the truth?”
This is a concise biography of Cyrus Scofield by Paul Fahy, Understanding Ministries, under the heading of Concise church biographies.
For Full PDF, click here.
