DIE GOEIE HERDER

Deur Homself die Goeie Herder te noem het JaHUsha Homself as die Verlosser van Israel verklaar. 

Alhoewel die titel “Goeie Herder” net in die Nuwe Testament gevind word, het JaHUsha doelbewus uitgereik na die Ou Testament met hierdie woorde toe Hy besig was om in die teenwoordigheid van Sy dissipels met die Fariseërs te praat. 

Hy wou hulle laat verstaan dat Hy die Messias is waarvan die Ou Testamentiese skrifte geprofeteer het, maar die Fariseërs het Hom nie geglo nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE GOOD SHEPHERD

By calling Himself the Good Shepherd, YaHUsha declared Himself the Saviour of Israel. 

Although the title “Good Shepherd” is only found in the New Testament, YaHUsha deliberately reached out to the Old Testament with these words when He was talking to the Pharisees in the presence of His disciples. 

He wanted them to understand that He is the Messiah of whom the Old Testament scriptures prophesied, but the Pharisees did not believe Him.

For Full PDF, click here.

DIE JESAJA 53 PROFESIE

Anti-evangeliste gebruik hulle misleidende verklarings om twyfel in die gedagtes van gelowiges te skep om hulle sodoende vanaf die “Rots” na verskuiwende sand te verplaas.  Een van hulle metodes is om die gebruik van ‘n meervoudige persoonlike voornaamwoord in Jesaja 53:8 uit te wys, en dan te sê dat die profesie oor Israel gaan en nie oor Messias JaHUsha nie. 

Dit verander egter nie hierdie profesie wat wel na Messias JaHUsha verwys nie.  Dit begin vanaf vers 1 in Jesaja 53 waar die “Man van smarte” onder ons verag is (vers 3), en die profesie oor SY toekoms wat nie geglo is nie, let op al die “ekke” en “onse” in hierdie gedeelte.

Vir die Volledige PDF, kliek hier.