Daar is ‘n lang speling van sowat 4 maande tussen die eerste feeste van die jaar en die laaste 3 feeste van die jaar, waartydens die oes ingesamel moet word.
JaHUsha het gesê dat die lande al “wit is vir die oes” (Joh. 4:35). Dit is nou nog die tyd wat die nasies het om in te kom (Rom. 11:25) in die “Gemeente van Nasies” as Verheerlikte Israel, die Bruid.
Vir Volledige PDF, kliek hier.