Watch this video of “Promote the Truth” for an in depth explanation.
Month: December 2022
BOME IN DIE WOORD
‘n Boom is die grootste van alle lewende organismes. Bome is die longe van die aarde.
In die Woord word die mens dikwels vergelyk met ‘n boom. Die Woord begin en eindig met die Boom van die lewe (Gen. 2:16 – 17, Open. 2:7, Open. 22:2).
Ons praat van die familieboom van mense en mens kan sê dat die Boom van die lewe die “familieboom” van Elohiem is. Die boom van kennis van goed en kwaad aan die anderkant kom dan ooreen met die “familieboom van Satan”, hy wat die teenstander van JaHUaH is.
TREES IN SCRIPTURE
A tree is the largest of all living organisms. Trees are the lungs of the earth. In the Word, man is often compared to a tree.
The Word begins and ends with the Tree of life.
We are talking about the family tree of people and one can say that the Tree of Life is the “family tree” of Elohim. The tree of the knowledge of good and evil on the other side then corresponds to the “family tree of Satan”, he who is the opponent of YaHUaH.
For Full PDF, click here.
