Die klimaks van ‘n ewigheid m.b.t. die geskiedenis wat Verlossing betref, word in Johannes se beskrywing van die nuwe Jerusalem in Openbaring 21 – 22 as ‘n voorskouing uitgebeeld.
Die nuwe Jerusalem is die fokus vir aktiwiteit op die nuwe aarde. Die nuwe Jerusalem is ‘n uitbreiding van die nuwe hemele en nuwe aarde wat in Openbaring 21:1 bekendgestel is.
Vir Volledige PDF, kliek hier.