Noudat ons gekyk het wie moontlik as die Tien Horings geïdentifiseer kan word, kom die volgende vraag na vore: Wie of wat is die “Elfde Horing”?
Dit laat ons vanselfsprekend aan die Antichris dink, maar dadelik moet ons waarsku dat ’n mens moet oppas om nie wilde voorspellings te maak nie. Die antichris is al oral gesoek in die Westerse lande, sowel as in Rusland en China.
As die Elfde horing vir ons era kan die Antichris of dan die Seun van die Verderf van 2 Thess. 2, beide ‘n Staat met sy mense asook diè staat se politieke en/of geestelike leier op ‘n gegewe tydstip wees.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
