Efese is ‘n baie indrukwekkende argeologiese plek in Turkye. Dit is waarskynlik nie later nie as die tiende eeu v. C. deur die Grieke gekoloniseer en hulle het hulle eie godin, naamlik Artemis, saam met hulle na Efese gebring met die gevolg dat die godin Artemis en haar tempel vir meer as ‘n duisend jaar lank ‘n fokuspunt was in Efese.
Vir Volledige PDF, kliek hier.