Die blaas van die laaste basuin hou o.a. verband met die eerste opstanding en is ‘n toekomstige tydperk waarna ons as Gelowiges uitsien, maar dis ‘n proses om daar te kan uitkom. Om die groter prentjie in hierdie verband te kan verstaan moet ons gaan kyk hoe die sewe basuine van Openbaring geanker is in die Torah en wat Paulus vir ons dan op grond daarvan na vore gebring het en dit dan weer vergelyk met dit wat JaHUsha “geopenbaar” het aan Johannes daar op Patmos.
Vir Volledige PDF, kliek hier.