THE ANGEL OF YHWH

The Angel of YaHUaH is one of the most fascinating spiritual beings in the Hebrew Scriptures. Every time this figure appears, He’s depicted as if He is Elohim, but also an angel sent by Elohim.

In this video, The Bible Project explores this paradoxical character and discover how He prepares us for the grand claims that will be made about YaHUsha in the New Testament.

The Angel of YHWH

EXILE

Exile is one of the core, yet often overlooked, themes underlying the entire Biblical storyline. In this video of The Bible Project, we’ll see how Israel’s exile to Babylon is a picture of all humanity’s exile from Eden. As you might guess, YaHUsha is the one to open the way back home.

EXILE

FEES VAN TABERNAKELS Die Hemelbrood het onder ons kom Tabernakel

Die feeste het vir ons in die Orde van Melgisèdek ‘n geestelike betekenis en boodskap, ook wat ‘n mens se persoonlike geestelike wandel betref. 

Dit het net een nag geneem om Israel uit Egipte te kry na die hou van die eerste Pasga, maar dit het 40 jaar geneem om Egipte uit Israel uit te kry. 

Vir Volledige PDF, kliek hier.

FEES VAN TABERNAKELS Opsomming

Tydens die Fees van Tabernakels moes die Israeliete sewe dae lank in hutte woon met die 1e dag en die 8e dag as ‘n rusdag, Lev. 23:39 – 43.  Ons is egter nie meer in die Levitiese Priesterskap nie, so hoe vier ons dit in die Orde van Melgisèdek waar die Torah nou geestelik is, Rom. 7:14.

Ons het die fisiese geskiedenis van die Israeliete en hulle uittog uit Egipte wat vir ons die geestelike waarheid aandui, 1 Kor. 10:11.  Die Beloofde Land het eintlik nog altyd die geestelike in gedagte gehad, Heb. 11: 8 – 10.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

GROOT VERSOENDAG IN DIE ORDE VAN MELGISÈDEK

Wanneer Moses die opdrag gee dat die Groot Versoendag op die 10e van die 7e maand gehou moet word (Lev. 23: 26 – 32), kom die opdrag om te “verootmoedig”.   Dis dìe woord wat tradisioneel vertolk is as “vas”.  Die woord vir vas is egter “Tsum” (Strong’s 6684) en dis nie wat hier staaan nie.

Vir Volledige PDF, kliek hier.

THE TEMPLE

In this short video, The Bible Project explores how Israel’s temple in Scripture is described as the place where Elohim’s space and humanity’s space are one.

In fact, the whole biblical drama can be told as a “story” about Elohim’s temple.

In the opening pages of Genesis, Elohim creates a cosmic temple, and in the person of YaHUsha, Elohim takes up personal residence in His “Temple-world”.

By the end of the biblical “story”, all of creation has become Elohim’s sacred temple.

TEMPLE

DIE HELE SKRIF 2 Tim. 3:16

Daar is diegene wat leer dat 2 Tim. 3:16 net betrekking het op die Ou Testament/Tanach.

Om te sê dat Skrif (soos die Nuwe Testament) nie Skrif is nie, is ‘n baie ernstige saak.  Dit kom neer op die uitblus van die Gees en op lastering van die Gees soos wat die Fariseërs gedoen het toe hulle dit wat JaHUsha gedoen het aan Beëlsebul toegeskryf het (Matt. 12:24 – 34).

Vir Volledige PDF, kliek hier.