Nà die Sondeval is Adam en Eva uit die Tuin uitgedryf, terwyl Gerubs die poort aan die oostekant bewaar het sodat hulle nie kon teruggaan soontoe nie.
Daarna was die hele oogmerk met die oprigting van die Tabernakel en Tempel om die mens weer “herstel te kry” in Eden, m.a.w. ………… in die teenwoordigheid van JaHUaH.
Dit kan net geskied deur die oostelike poort as die plek van in- en uitgang. Dis dus belangrik om diè Poort te identifiseer soos wat met hierdie ontleding van Skrif gedoen is.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
