Die Fees van die Basuine is die vooruitskouing van al die Basuine. Dit is ‘n periode van tyd wat ‘n beginpunt van die Einde voorstel. Dit gaan dus gepaard met die Dag van JaHUaH.
Daar was al verskeie sulke “dae” van JaHUaH, maar wat Israel betref is die oorsprong van die Dag van JaHUaH die Eksodus uit Egipte uit en die wonderbaarlike ingryping en bonatuurlike bevryding deur JaHUaH terwyl Hy met Farao en Egipte klaargespeel het.
Die basuine kom ons dan vir die eerste keer teë by Sinai, nà die Uittog uit Egipte. Die Basuin wat al harder en harder in Ex. 19… vergelyk dit met die sewe opeenvolgende basuine van Openbaring?
Vir Volledige PDF, kliek hier.