Smirna beteken: “mirre” of “soet geur”. Mirre is ‘n plant met ‘n aangename geur, maar ‘n bitter smaak. Om te sterf aan die SELF het ‘n lieflike geur vir JaHUaH en vir almal om jou, behalwe vir jouself. Jy sal self nie bewus wees van die aangename geur nie, omdat dit vir jou op daardie oomblik bitter smaak.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
