Gelowiges as Akkers of Tuine gaan ten gronde a.g.v. die gebrek aan die kennis van die Waarheid weens die gebrek aan lering aangaande JaHUsha as kern van die Woord. Daarom is reën skaars, en dit bring droogte mee. JaHUsha se leer moet drup soos die reën, Sy Woord moet vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. Maar wat is Sy Leer?
Vir Volledige PDF, kliek hier.