JaHUaH gebruik gewone lewensverhale van eertydse mense in die Woord om vir ons profetiese waarhede oor te dra. Gewone lewensverhale is ook ‘n goeie verskansing van evangeliese waarhede, sou dit op een of ander manier deur vals lering gekontamineer word.
So wonder mens hoekom Josef (JaHUsef) sy beker in Benjamin se sak laat sit het, behalwe vir die feit dat hy die broers se gesindheid wou beproef, naamlik of hulle Benjamin gaan beskerm en of hulle hom gaan behandel soos wat hulle JaHUsef behandel het. Daar is ‘n wonderlike, dieper, evangeliese juweel in hierdie verhaal, wat te doen het met die verhouding tussen ‘n man en sy vrou, tussen Bruidegom en Bruid.
Vir Volledige PDF, kliek hier.
